Sandale

Sandale is oop tipe skoene, wat bestaan uit 'n plat sool wat aan die draer se voet gehou word deur die bande wat oor die voetbrug, en soms om die enkel vasmaak.

Sandale kan ook 'n hak he. Terwyl die onderskeid tussen sandale en ander vorme van skoene soms vaag kan wees, is die algemene begrip dat 'n sandaal meeste van die voet bloot laat. Mense verkies om sandale vir verskeie redes te dra, soos vir gemak in warm weer, ekonomie (sandale vereis minder materiaal as skoene), of as 'n modekeuse.

Sandale
'n Paar modesandale
Sandale
Bybelse sandale
Sandale
Rubberplakkies is die mees algemene vorm van sandale in die wêreld.
Sandale
Sexy hoëhaksandale

Mense dra gewoonlik sandale of ander oop skoene in warmer klimate of tydens die warmer dele van die jaar om hul voete koel en droog te hou. Die risiko van die ontwikkeling van atleetvoet is laer as met toe skoene, en die dra van sandale of plakkies kan deel wees van die behandelingsplan vir so 'n infeksie.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

ModeVoet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VerbondsarkKoolhidraatGeskiedenis van die BoererepubliekeCarike KeuzenkampNierKlavierMisdaadromanBloeddrukVolhoubaarheidDrakensbergeMoslemYsterWithaaiMenseregteGedigKoperSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureAarverkalkingKorrupsieDiarreeEngelsAssonansieSeptimius AwardsNatuurbewaringGroot TrekGeskiedenis van AfrikaansWater (molekuul)BlourokkeSkildklierDaggaFabelBosluisbytkoorsMeervoudToringJan van TonderPad na jou hartGordelroosLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsDrie-eenheidMondSosiale mediaLetterlike en figuurlike taalgebruikVrystaatMetafoorJan van RiebeeckRuslandAnti-inflammatoriese middelWoordeboekIngenieursweseWaterstofOrgasmeMark (ekonomie)InstagramAfrikaanse WikipediaMaselsKoue OorlogKultuurNatuurlike hulpbronDramaVersamelnaamSamestellende afleidingOogproblemeTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)Sharpeville-slagtingSamestellingGrondbesoedelingSiya KolisiMane van GalileiVlag van Suid-AfrikaMuskietEmfiseemBaälTreinWoestynBoontjieRente🡆 More