Sand

Sand is 'n korrelagtige materiaal wat natuurlik op aarde voorkom.

Dit bestaan uit fyn korrels kwarts, rots of klip waarvan die grootte kan varieer. Tegnies gesproke is die term "sand" net 'n groottekategorie en verwys na materiaal wat groter as silt en kleiner as gruis is. Die term word dikwels ook gebruik om na die tekstuur van grond te verwys - die verhouding waarin sand, slik en klei voorkom. Grond, wat volgens sy massa-inhoud meer as 85 persent partikels met die grootte van sandkorrels bevat, word sanderig genoem.

Sand
Woestynwinde skep kenmerkende patrone in fyn kwartssand
Sand
Kwartssandkorrels onder die mikroskoop, 200 maal vergroot

Die samestelling van sand varieer grootliks, afhangende van plaaslike rotsbronne en ander omstandighede, maar die belangrikste bestanddeel in binnelandse omgewings op vastelande en in nie-tropiese kusgebiede is silika of silikondioksied (SiO2) wat meestal as kwarts voorkom. Die tweede belangrikste tipe sand is kalsiumkarbonaat, byvoorbeeld aragoniet, wat in die laaste 500 miljoen jaar deur verskillende lewensvorme soos byvoorbeeld korale en skaaldiere gevorm is en tans veral in gebiede voorkom waar die ekostelsels al miljoene jare lank deur riwwe oorheers word soos die Karibiese See.

Kwartssand speel 'n belangrike ekonomiese rol as grondstof in 'n verskeidenheid bedrywe, waaronder die bou-, glas- en halfgeleierbedryf.

Tags:

AardeGrondKlipKwarts

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koreaanse nasionale rugbyspanSally EsterhuizenBloutongsiektePenisBreingewasBaardskeerder-spinnekopVoorhuidGeelslangBosluisKopieregBeesPublieke domeinMisdaadKonjunktivitisGoudLiewe HeksieEreksieGawes van die Heilige GeesSpelerposisies in rugbyXhosaBelgiese gewesteVlag van LibanonKlem-in-die-kaakGeskiedenis van AfrikaansMamelukErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2BlourokkeRegardt van den BerghAntieke EgipteVigsAleksei NawalniOopbroninhoudWortelkanaalNetaji Subhas Chandra Bose Internasionale LughaweTandbederfSkaakMeervoudSlaapapneePoleOntkiemingOrkaan GustavSleurkragBysteekSterWerwelkolomGebande muishondLys van kinderspeletjiesOnderhandelinge om apartheid te beëindigEnsiklopedieMasturbasieCecil John RhodesOrthopteraPersoonlikheidHolocaustJohannes VermeerGrasfamilieErfenisdag (Suid-Afrika)HekseryBybelSuiwelprodukAarverkalkingAnette EngelbrechtSeksposisiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van woestyneOnderwys (geskiedenis)Krokus Stadsaal-aanvalTuisbladWaterpokkiesE-posVlag van AfghanistanCleopatra VII🡆 More