Sanaa

Sanaa (Arabies: صنعاء - ook gespel Sanaʽa of Sana) is die amptelike hoofstad en grootste stad van Jemen.

Die stad het in 2004 'n bevolking van 1 747 627 gehad. Die historiese stadskern van Sanaa is in 1986 deur Unesco as 'n wêrelderfenisgebied gelys. Onder die Jemenitiese grondwet is Sanaa die hoofstad van die land, hoewel die setel van die internasionaal erkende regering na Aden verhuis het na die 21 September-rewolusie. Aden is in Maart 2015 deur president Abdrabbuh Mansur Hadi tot die tydelike hoofstad verklaar.

Sanaa
صنعاء
Sanaa

Kaart Wapen
Sanaa
Sanaa
Vlag
Sanaa
 Land Vlag van Jemen Jemen
 Provinsie San‘a’ Governorate
 Koördinate 15°24′N 44°12′O / 15.400°N 44.200°O / 15.400; 44.200
 Gestig op 6de Eeu v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak
 Bevolking:  
 - Totaal (2004) 1 747 627
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 - Metropolitaanse gebied 2 167 961
 Tydsone UTC +03:00
 Burgemeester Ahmed Al-Douaid

Demografie

Sanaa 
Mense van Sanaʽa
Sanaa 
'n Mark in Sanaʽa
Jaar Bevolking
1911 18,000
1921 25,000
1931 25,000
1940 80,000
1963 100,000
1965 110,000
1975 134,600
1981 280,000
1986 427,505
1994 954,448
2001 1,590,624
2004 1,748,000 (Metro-Sensus)
2005 1,937,451

Die bevolkingsgroei van die stad het vanaf die 1960's verder gestyg as gevolg van massale landelike migrasie na die stad op soek na werk en 'n verbeterde lewenstandaard. Sanaʽa was in 2010 die vinnigste groeiende hoofstad ter wêreld met 'n groeikoers van 7%, terwyl die groeikoers van die land as geheel 3,2% was. Ongeveer 10% van die bevolking woon in die Ou Stad, terwyl die res in die buite distrikte woon.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AdenArabiesHoofstadJemenUnescoWêrelderfenisgebied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aarde se atmosfeerHelga UysEkonomieGNU-lisensie vir vrye dokumentasieKindermishandelingJansenvillePlantSwartwitpensOmtrek, oppervlakte en volumeLetterlike en figuurlike taalgebruikSiya KolisiFopnuusSophie SchollSteenkool in Suid-AfrikaMoedersdagToekoms van die AardeAntoniemAnale seksJeugdagJak de PriesterAtoomElandréRicus NelLys van landeAluminiumAce MagashuleInstagramKniePols-oksimeterHipoteseLugbesoedelingJohan BadenhorstRoossenekalDemi Lee MooreRivierBrugReddingskakeTegnologieTatoeëermerkGasPersoonlikheidErektiele disfunksieDeon MeyerCovid-19-pandemieArmoedeOranjerivierSelfiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSportRookgewoontePubiese hareHennie MaasWikipediaPeriodieke tabelSonja HerholdtAtlantiese OseaanMeervoudOorlogOutismeHoutSkerpioenNasionalismeMaagdelikheidGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaRuslandOseaanSelfmoordAkkedisSoogdierAnilingusWatersuiweringFluoorLys van medisinale kruieKommunismeDonderstorm🡆 More