San Antonio

San Antonio (uitgespreek /ˌsænænˈtoʊnioʊ/) is die tweede grootste stad in die Amerikaanse deelstaat Texas naas Houston en voor Dallas (en die sewende grootste in die VSA) met 'n bevolking van sowat 1,5 miljoen in 2017 en 'n oppervlakte van 1 205,4 km².

Die stad het sy naam aan 'n Spaanse ekspedisie te danke wat dit in 1691 ter ere van Sint Antonius van Padua, wie se fees op 13 Junie gevier word, San Antonio genoem het. San Antonio se vyf 18de eeuse Spaanse sendingstasies, insluitende The Alamo and San Antonio Missions National Historical Park, is in 2015 deur Unesco as wêrelderfenis gelys – tot dusver die enigste in die deelstaat.

San Antonio
San Antonio

Kaart Wapen
San Antonio
San Antonio
Vlag
San Antonio
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Staat San Antonio Texas
 Koördinate 29°25′N 98°30′W / 29.417°N 98.500°W / 29.417; -98.500
 Gestig op 1 Mei 1718
 Oppervlakte:  
 - Totaal 1 205,4 vk km
 Hoogte bo seevlak 198 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 1 436 697
 - Bevolkingsdigtheid 3 000,35/vk km
 Tydsone UTC -6
 - Somertyd UTC -5
 Burgemeester Ron Nirenberg (I)
 Amptelike webwerf sanantonio.gov

Die argitek Sir David Adjaye, OBE, se modernistiese kunssentrum Ruby City is deur die American Institute of Architects (AIA) aangewys as een van die opspraakwekkendste nuwe geboue van 2019. San Antonio is in 2019 ook ingesluit by die lys van bestemmings vir die AIA Architectural Adventures. Ruby City is ontwerp volgens 'n idee en visie van die kunsversamelaar Linda Pace (1945−2007).

Geografie

San Antonio 
Die Rooms-Katolieke San Fernando-katedraal is deur setlaars van die Kanariese Eilande opgerig
San Antonio 
The Alamo
San Antonio 
San Antonio River Walk met watertaxi

San Antonio is geleë in die middel van Texas.

Demografie

In 2007 was die rasse-samestelling van die stad: 64,3% wit (waarvan 29,3% nie-hispaans wit is), 6,6% swart of Afro-Amerikaans (waarvan 6,3% nie-hispaans is), 0,6% Amerikaanse inboorlinge (waarvan 0,3% nie-hispaans is), 2,0% Asiaties (waarvan 1,9% nie-hispaans is), 0,1% Pasifiese eilanders, 23,9% van ander rasse (waarvan 0,3% nie-hispaans is) en 2,9% van twee of meer rasse (waarvan 0,9% nie-hispaans is). Spaans-Amerikaners of Latyns-Amerikaners van enige ras het 61,0% van die bevolking uitgemaak.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

San Antonio GeografieSan Antonio DemografieSan Antonio VerwysingsSan Antonio Eksterne skakelsSan AntonioDallasHoustonTexasUnescoVerenigde State van AmerikaWêrelderfenisgebied

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Noord-Kaap3D-rolprentSaartjie BaartmanVryheidsdagPerdGianna MichaelsMetaalWeeluisApartheidDistillasieKuberkrakerAborsieWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaOnse VaderKlavierSuiwelprodukSwawelMobutu Sese SekoBeeldspraakMantisSimboolSwartbewussynsbewegingToutrekKwaZulu-NatalDramaSirkelKontinentFossielbrandstof7de LaanLien se lankstaanskoeneAnale seksSosiale ordeNuwe TestamentSlaginstrumentHokkieAfvalbestuurDrakensbergeDieremishandelingBreinJohannes MeintjesPlastiekInflasiePredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaAlkoholismeKoorsRugbyBreinvliesontstekingEjakulasieBorskankerSpelerposisies in rugbyWoordsoortBiologieAngssteuringSpinnekopOraniaIronieHemelvaartsdagCristiano RonaldoOranje-VrystaatEnsiklopedieThys die BosveldklongStaatstoelaeBewaringstatusOseaanTandbederfBreingewasXenofobie in Suid-AfrikaSeptimius AwardsBloedsomloopstelselArthur GrumiauxVarkLabia (geslagsdele)VierkantswortelTatoeëermerkWiskundeAarde🡆 More