Samuel Sitta

Samuel John Sitta (18 Desember 1942 – 7 November 2016) was 'n Tanzaniese CCM-politikus en die parlementslid vir Urambo-Oos.

Hy was die speaker van die Nasionale Vergadering van Tanzanië tussen Desember 2005 en 2010 en later die Nasionale Minister van Oos-Afrikaanse samewerking vanaf 2010 tot 2015.

Samuel Sitta
Samuel Sitta
Sitta in 2011

Minister van Vervoer
Ampstermyn
24 Januarie 2015 – 5 November 2015
Voorafgegaan deur Jakaya Kikwete
Opgevolg deur Harrison Mwakyembe

Minister van Oos-Afrikaanse samewerking
Ampstermyn
28 November 2010 – 24 Januarie 2015
Voorafgegaan deur Diodorus Kamala
Opgevolg deur Harrison Mwakyembe

Spreker van die Nasionale Vergadering
Ampstermyn
28 December 2005 – 16 Julie 2020
Voorafgegaan deur Pius Msekwa
Opgevolg deur Anne Makinda

Parlementslid vir Urambo-Oos
Ampstermyn
Desember 2005 – Julie 2015
Voorafgegaan deur Amani Karavina
Opgevolg deur Margaret Sitta

Persoonlike besonderhede
Gebore Samuel John Sitta
18 Desember 1942
Urambo Distrik
Sterf 07 November 2016 (op 73)
Munich, Duitsland
Politieke party Chama Cha Mapinduzi
Eggenoot/-note Margaret Sitta
Alma mater Universiteit van Dar es Salaam

Lewensloop

Sitta was 'n lid van die regerende Chama Cha Mapinduzi party. Hy was tussen 1975 en 1995 'n lid van die parlement. Hy het as direkteur-generaal van die Tanzanië-beleggingsentrum gedien. Later is hy weer as 'n LP verkies. Die keer het hy die Urambo Mashariki-kiesafdeling verteenwoordig.

Hy is op 26 Desember 2005 as speaker van die Nasionale Vergadering verkies en het gevolglik vir Pius Msekwa opgevolg. Sitta is in 2010 tot die kabinet aangestel as die Minister van Oos-Afrikaanse Samewerking.

Samuel Sitta is omstreeks 03:00 op 7 November 2016 in die TUM School of Medicine (Klinikum rechts der Isar) in München (Duitsland) oorlede nadat hy vir 'n kort tydjie siek was.

Verwysings

  • Samuel Sitta  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

18 Desember194220167 NovemberTanzanië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

CalviniaWerkwoordSelfoonDomkragWikimedia-stigtingMartin Luther King jr.Migrasie van voëlsNederlandsSenuweestelselBeleggingWoordeboek van die Afrikaanse TaalVigsPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaEerste WêreldoorlogAfkortingProteaOmgewingsbeheerWikipediaDiarreeKorrupsieAngina pectorisOlifantGoudkus (streek)Maroela MediaSokkerTrappe van vergelykingSamestellingTierFabelLys van visseSonInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandHefboomTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)PlantluisGeskiedenis van AfrikaansBloeddrukTweede Nuwe JaarAluminiumMiddelmisbruikKasterolieOmtrek, oppervlakte en volumeNapoleon BonaparteSeksualiteitArabies-Israeliese konflikLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaHoofstadKaapse VlakteNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyOrgasmeDriedimensioneelKolitisEnsiklopedieElandréGestremdheidHidroëlektrisiteitMaagAustraliëSpinnekopMonopolieWet op BevolkingsregistrasieSpringbokkeVaginaSmaakWortelSelHokkieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaPerdebyeSwaweldioksiedStereotipeVervoerWerkersdagGipsSwartbewussynsbewegingWieg van die Mensdom🡆 More