Samsung Sgh-E250

Die Samsung SGH-E250 sellulêre telefoon is as intreevlak-model, wat as die basiese weergawe van die Samsung SGH-D900 (Die ULTRA weergawe 12.9) moes dien, uitgegee.

Die E250 het baie dieselfde glanstrekke as die D900, hoewel die skermdigtheid sowat die helfte van die D900 s’n is en die kamera 'n skamele 0.3MP teenoor die D900 se 3 MP-kamera uitmaak. In 2012 bly dit steeds die gewildste sellulêre telefoon in Suid-Afrika, met 4,5 miljoen eenhede wat verkoop is.

Samsung SGH-E250
Samsung Sgh-E250
Ontwikkelaar Samsung
Fabrikant Samsung Electronics
Bekendstelling 2006
Skerm 128x160 pixels, 65,536 kleurskerm TFT LCD
Kamera 0.3 megapixel
Geheue 10 MB
Netwerk(e) EDGE/ GPRS Class 10 Tri Band (900/1800/1900 MHz) WAP 2.0 Java MIDP 2.0
Verbinding Bluetooth 2.0 (met Stereo A2DP), USB 1.1
Afmetings 3.92 X 1.95 X .56 in (99.5 x 49.5 x 14.1 mm)
Massa 85 g
Vorm Glyer
Battery 3.7V 750 mAh Li-Ion
Reeks E-serie
Portaal  Portaalicoon   Wetenskap en Tegnologie

Spesifikasies

Model Samsung SGH-E250
Vervaardiger Samsung Electronics
Beskikbaar sedert Julie 2005
Skerm 128x160 beeldelemente, 65,536 TFT LCD (dunfilmtransistor vloeikristal kleurskerm)
SVE 230 MHz
Kamera 0.3 megapiksel (300 000 beeldelemente)
Luitoon Meerstemmige klank 64 kanale, MP3
Geheue 10 Megagreep
Geheueskyfie microSD
Netwerke EDGE/ GPRS Klas 10 Drie-Band (900/1800/1900 MHz) WAP 2.0 Java MIDP 2.0
Verbinding Bluetooth 2.0 (met Stereo A2DP), USB 1.1
Grootte 3,92 X 1,95 X 0,56 duim (99,5 x 49,5 x 14,1 mm)
Massa 3 onse (± 85 gram)
Fatsoen Oopgly sellulêre telefoon

Hooffunksies

  • Drie-band sellulêre verbinding
  • Mp3/Meerstemmige luitone
  • VGA/0.3 megapiksel-kamera
  • Ingeboude 10 megagreep bergplek
  • Geheueskyfie gleuf (microSD van tot 2 Gigagreep)
  • SMS/EMS/MMS boodskapdiens
  • Bluetooth 2.0 (met A2DP ondersteuning)
  • Luidsprekerfoon
  • FM-radio
  • Sakrekenaar
  • USB 1.1 (vir die oordrag van inligting)
  • Almanak
  • Java –speletjies (dit sluit van die volgende in:
  • Cannonball, Forgotten Warrior, Freekick, Arch Angel, Asphalt2, Minigolf Las Vegas-T&B, en Paris *Hilton's Diamond Quest)
  • Wekker
  • Tydhouer
  • Bewegende muurpapier
  • Vliegtuig toestand
  • Kamera
  • Datum en Tyd
  • Toets-gesteldheid
  • MPEG4-speler

Ontwerp

Dit lyk op 'n druppel water na die D900, behalwe dat die MENU-knoppie ietwat groter is. Die Samsung E250 is 'n oopgly-selfoon, met die PRAAT, HERROEP, BEËINDIG, MENU-sleutels, sowel as die stuurknoppies wat op die boonste helfte aanwesig is. Die onderste helfte, wat uitskuif, vertoon die syfersleutels. Hierdie klassieke hedendaagse sellulêre telefoon is in eboniet-swart, silwer, seringpers en soms kristalblou beskikbaar.

Die selfoon gee egter klankprobleme en die gebruiker sukkel dikwels om die deksel bokant die battery af te haal.

Werkverrigting

Die E250 beskik oor 10 megagreep geïntegreerde geheue (wat deur 'n SD-skyf vergroot kan word). Dit word aangevuur deur 'n 230 megahertz verwerkingseenheid, wat blitsige bewerkings teweegbring. Die selfoon kan nietemin nie veelvoudig take afhandel nie, en die ‘musieksentrum’ kan ook nie verklein word nie. Die radio kan daarteenoor gebruik word terwyl ander take gebesig word. Die Samsung SGH-E250 ondersteun nie Java 3D nie, en laat ook nie toe dat speletjies, tensy deur middel van WAP gebruik te maak, opgelaai word nie. Die volume van die Samsung SGH-E250 kan ook verstel word deur hetsy *#8999*8378# of *#0206*8378# in te tik.

Volgens die Mkhoj advertensie agentskap, is die Samsung SGH-E250 amptelik, soos op 12 Julie 2009, die selfoon wat die meeste vir mobiele internet in Suid-Afrika gebruik word. Die persentasie staan 9.16% sterk.

Dit word opgevolg deur die

  • Samsung SGH-A110 – 4.93%;
  • Nokia N90 – 4.54%;
  • Nokia N70 – 2.93% en die
  • Samsung SGH-M620 – 2.60%

Bronverwysings

Tags:

Samsung Sgh-E250 SpesifikasiesSamsung Sgh-E250 HooffunksiesSamsung Sgh-E250 OntwerpSamsung Sgh-E250 WerkverrigtingSamsung Sgh-E250 BronverwysingsSamsung Sgh-E250

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nag van die lang messeDierAtmosfeerLimfvatstelselWesterse filosofieVoorsetselMadison IvyToekoms van die AardeNarsistiese persoonlikheidsteuring1913EngelandOopbroninhoudPseudowetenskapAkuutStaalLugbesoedelingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBank (finansiële instelling)BybelLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLongontstekingHeuningbyOnse VaderD.J. OppermanWinterSuiwelprodukLys van nedersettings in Suid-AfrikaSuikersiekteVarkKlavierNatuurrampGeslagsgelykheidWinnie Madikizela-MandelaBeurtkragTweede Nuwe JaarDepressie (gemoedstoestand)KatoenVloeistofLys van musiekinstrumenteWes-KaapKlimaatsverandering in AfrikaTelwoordKoolstofdioksiedTamatieGeslagDermpoliepOu Apostoliese KerkProvinsies van Suid-AfrikaSeksismeMonumentInflasieRenteHannes van WykBrandmondsindroomMorfologie (taalkunde)Wapen van Suid-AfrikaEreksieGeloftedagKalenderJeugdagHoofpynLeeuGrondRekeningkundeVakbondBipolêre gemoedsteuringAngina pectorisGalileo GalileiInnes en Franna BenadéGreen PornoEngelsLys van myne in Suid-AfrikaPornografieKaart🡆 More