Sambreelden

Die sambreelden (Pinus pinea) is 'n keëldraende boom en matige indinger wat tot 30 m hoog kan word.

Dit is inheems aan Wes-Europa maar is ook 'n opvallende spesie in Kaapstad en omgewing, en is reeds in antieke tye in die Mediterreense streek ingevoer. Dit is deur vroeë setlaars na die Kaapse Skiereiland gebring, en daar is ook 'n geïsoleerde groep net suid van Lesotho. Die boom staan ook bekend as die kroonden.

Sambreelden
Kroonden
Sambreelden
Sambreeldenne in Spanje
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Pinopsida
Orde:
Pinales
Familie:
Genus:
Spesie:
P. pinea
Binomiale naam
Pinus pinea
Sambreelden
     oorpronklike verspreiding     antieke verbouing en naturalisering     Italiaanse dennewoude / pinete

Kenmerke

Die boom groei in bergfynbos en grasveld. Die bas is rooierig en diep gegroef. Die blare is naaldagtig en word in pare gedra. Die vroulike keëls word ryp tot hul eindelik grys is. Die saad word deur die gryseekhoring en mense geëet.

Sambreelden 
Keël en naalde
Sambreelden 
'n Droë keël met sade
Sambreelden 
Diep gegroefde en rooierige bas
Sambreelden 
'n Ontkiemende plant

Sien ook

Bron

Eksterne skakels

Tags:

Sambreelden KenmerkeSambreelden Sien ookSambreelden BronSambreelden Eksterne skakelsSambreelden

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeilvaartSinoniemNarsistiese persoonlikheidsteuringEiffeltoringRudi ClaaseAlliterasiePoësieVrouBreinErica BoyerAngolese BurgeroorlogKonjunktivitisVolhoubare ontwikkelingToerismeNatriumsulfietKorrupsiePikkewynNelson MandelaHeelgetalAtriale fibrillasieWisselkoersHoenderAppel (sanger)RenaissanceBloeddrukSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024OorstromingNazi-DuitslandTydOrtopedieVerkoueAfrikanersHamburgerDaggaMuishondStudievaardighedeRassisme in AfrikaKameelperdLys van nedersettings in Suid-AfrikaMuskeljaatkatDonderstormSweedsHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalMikro-ekonomieAnrich HerbstSoogdierSeksualiteitLys van Kaapstad se voorstedeLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSpringbokkeGeweldMartin Luther King jr.Sint JorisdagChatGPTSias ReineckeSimboolWatersuiweringTuisbladKommunikasieHartaanvalWerwelkolomIdioomGeldeenheidSuurstofMagsverheffingInflasieHoopKlavierHoofkarakterKlimaatsverandering in Suid-AfrikaNatuurrampArabiesPriemgetalBestaansboerderySimmetrie🡆 More