Sambokpeul

Die sambokpeul (Cassia abbreviata) is 'n kleinerige boom in die Fabaceae familie.

Daar is reeds drie subspesies aangeteken. Die boom se FSA-nommer is 212.

Sambokpeul
Sambokpeul
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Cassia
Spesie:
C. abbreviata
Binomiale naam
Cassia abbreviata
Oliv., (1871)
Subspesies

C. a. subsp. abbreviata
C. a. subsp. beareana

Beskrywing

Die boom wat tot 6 m hoog kan word het 'n geronde kroon en taamlik oorhangende takke. Die saamgestelde blare is ongeveer 30 cm lank met 5 tot 12 pare blaartjies wat soms fluweelagtig is. Die blomme is ongeveer 4 cm in deursnee. Die peule is fluweelagtig, silindries, goudbruin tot bruin en tot 90 cm lank.

Verspreiding

Die boom kom voor in Limpopo en Mpumalanga. Buite Suid-Afrika is die boom inheems aan Botswana, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Kenia, Malawi, Mosambiek, Namibië, Somalië, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe.

Galery

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Sambokpeul BeskrywingSambokpeul VerspreidingSambokpeul GalerySambokpeul Sien ookSambokpeul VerwysingsSambokpeul BronneSambokpeul Eksterne skakelsSambokpeul

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Carike KeuzenkampGasPrimêre sektor van die ekonomieKnopiespinnekopDagroofvoëlsJavaScriptGeelhoutNeurenberg-verhoreKwaZulu-NatalHoëveldMenslike seksuele gedragEpilepsieSuiwelprodukEngelsVerbondsarkKlein-KarooGriepItaliaansMorfologie (taalkunde)RenosterVars waterLettergreepLys van chemiese elemente volgens atoomgetalEkonomieUitwerking van klimaatsveranderingMartin Luther King jr.Veelrassige pornografieLys van Afrikaanse televisiereeksePriemgetalMaterieJodeJak de PriesterCleopatra VIIHipertensieSmall HandsAfrican Movement CongressDiarreeGawes van die Heilige GeesWêreld- Ekonomiese ForumPaarl GimnasiumPoësieSann de LangeStereotipeDroogtePseudowetenskapBesoedelingTrappe van vergelykingBoer Soek 'n VrouPretoriaPeriodieke tabelFotosinteseDemokratiese Republiek die KongoKunsmatige algemene intelligensieShakaKrieketMaria MagdalenaJesus van NasaretSleutel (musiek)SelfieMin ShawBuffelSelfvertroueMusieksimboleNazi-DuitslandVerdampingAardkorsVerkoueMagsverheffingKasteel die Goeie HoopMusiek7de LaanMiltVolstruisPoesInternet🡆 More