Samar

Samar (Cebuano: Pulo sa Samar; Tagalog: Pulo ng Samar) is die derde grootste eiland van die eilandnasie Filippyne, na Luzon in die noorde en Mindanao in die suide.

Dit is in die ooste van Filippyne geleë en behoort tot die eilandgroep Visayas. Samar grens in die ooste aan die Filippynse See, wat tot die Stille Oseaan behoort.

Samar
Inheemse naam: Pulo ng Samar / Pulo sa Samar
Marabutstrand op Samar
Marabutstrand op Samar
Geografie
Samar
Ligging Suidoos-Asië
Koördinate 12°0′N 125°0′O / 12.000°N 125.000°O / 12.000; 125.000 125°0′O / 12.000°N 125.000°O / 12.000; 125.000
Argipel Visayas

Oppervlakte 13 428,8 vk km
Hoogste punt Berg Huraw 850 m
Administrasie
Vlag van Filippyne Filippyne
Provinsies Samar Oos-Samar

Samar Noord-Samar
Samar (Wes-)Samar

Grootste stad Calbayog (183 851)

Demografie
Bevolking 1 751 267

Bevolkingsgroepe Visayans (Hiligaynons en Cebuanos)
Samar
Balicuartro, San Antonio in Noord-Samar

Samar beslaan 'n oppervlakte van 13 428,8 km² en het 'n bevolking van 1 751 267 in 2010 gehad. Net suid is die eiland Mindanao geleë.

Tydens die Tweede Wêreldoorlog het die Slag van Leyte Golf op 23 Oktober 1944 in die seegebied tussen die eilande Leyte en Samar plaasgevind.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansSamar  Wiki Commons het meer media in die kategorie Samar.
  • (en) Toerisme-inligting oor Samar op Wikivoyage
  • (en) "Samar". Encyclopædia Britannica. Besoek op 25 April 2020.

Tags:

ArgipelCebuanoEilandEilandnasieFilippyneFilippynse SeeLuzonMindanaoStille OseaanTagalogVisayas

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Omtrek, oppervlakte en volumeNierResensieUitwerking van klimaatsveranderingPenisJohan BadenhorstGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogDirekte en Indirekte redeBelastingWêreld- Ekonomiese ForumLiewe HeksieNierversakingKontinentAfrikaDriedimensioneelOrtopedieVryheidsmanifesTweede VryheidsoorlogWitbankGroot-VisrivierJeuksiekteNamibwoestynJagluiperdDuitslandVennootskapKunsHidroëlektrisiteitKoolstofTwaalf Stamme van IsraelKunstenaarGroepsgebiedewetMaselsVolhoubaarheidLyfstraf in skoleLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaKrieketVerkragtingGeletterdheidTierDoopYsbeerMielieOntwerpWilna SnymanOnderwerp (taalkunde)AlliterasieVoedselkettingEk is 'n Afrikaan (toespraak)ChromatografieKoolhidraatUnited Democratic FrontHemelvaartVoorvoegselSeekoeiWaterpokkiesBysteekVrouSportTolla van der MerweDigvormVrystaatKasteel die Goeie HoopHartseerPad na jou hartKlankSteve BikoLys van Suid-Afrikaanse musikanteWisselkoersOranjerivierLugbesoedelingGlasDierE-posMilitêre diensplig in Suid-AfrikaSkynprivaatnetwerk🡆 More