Sam Nzima

Sam Nzima (8 Augustus 1934 – 12 Mei 2018) was 'n Suid-Afrikaanse fotojoernalis wat bekend geword het vir die foto van 'n sterwende 12-jarige Hector Pieterson wat hy op 16 Junie 1976 geneem het tydens die Soweto-opstand en die wêreld ingestuur het.

Hy het op daardie stadium die koerant The World verteenwoordig.

Sam Nzima
Gebore(1934-08-08)8 Augustus 1934
Sterf12 Mei 2018 (op 83)
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
BeroepFotojoernalis
Bekend virBeeld van die sterwende Hector Pieterson tydens die Soweto-opstand
EggenootThelma
Kinders7

Sam is in Lillydale, Mpumalanga gebore en gebly. Hy is in die Rob Ferreira-hospitaal in Nelspruit oorlede. Hy word oorleef deer sy vrou Thelma en sewe kinders.

Eksterne skakels

Tags:

Hector PietersonKoerantSoweto-opstandSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SatellietKarpaletonnelsindroomRooilipslangChris HaniHernubare energieInsekLys van kleureBergpredikasieSwawelVergelykings (taalkunde)EierleierLongontstekingHerpes simplexFrankrykE-posGewoonteTienerHamilton WesselsDemokratiese Republiek die KongoAdolf HitlerKorrupsieVrystaatZack du PlessisKlimaatsverandering in AfrikaMetafoorOliver TamboPersoonlikheidKarwatsGetalTweede WêreldoorlogVoedselkettingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaMaatskappyResensiePornografiese akteurJakobTydSiya KolisiPeriodieke tabelSnoekerGeelhoutSelfoonDawidRon Thompson (akteur)OntwerpVerenigde State van AmerikaSlag van Bloedrivier2024GrondwetChemiese verbindingSekelvin-ghieliemientjieRolprentCleopatra VIIRyno HattinghVulkaanISimangaliso-vleilandparkFransVloeistofDeelstate van die Verenigde State van AmerikaWaarheid-en-versoeningskommissieLetterlike en figuurlike taalgebruikKanadaVerbondsarkMisdaadSelfvertroueSkaakSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureNazi-DuitslandPoolsSonsverduisteringBosvarkNoFapWitkruisarendO.J. SimpsonVK (sosiale netwerk)Bernice West🡆 More