Salween

Die Salween (Birmaans: သာန်လာန် Thanlwin, Chinees: 怒江 Nù Jiāng, Thai: แม่น้ำสาละวิน, Tibettaans: རྒྱལ་མོ་རྔུལ་ཆུ། rGyl mo rNGul chu) is 'n groot suid-vloeiende rivier in Asië.

Die rivier, met 'n lengte van 2 815 km (1 749 myl), vloei vanaf die Volksrepubliek China in die noorde, deur Mianmar, Thailand en weereens deur Mianmar in die suide.

Salween
Die Salween op die grens tussen Mianmar (links) en Thailand (regs).
Die Salween op die grens tussen Mianmar (links) en Thailand (regs).
Die Salween op die grens tussen Mianmar (links) en Thailand (regs).
Salween

Die stroomgebied van die Salween.

Oorsprong Hoogland van Tibet
Monding naby Mawlamyine, Mianmar
Andamanse See
Stroomgebied Volksrepubliek China, Mianmar, Thailand
Lengte 2 815 km (1 749 myl)
Oorspronghoogte 5 350 m (17 552 voet)
Mondinghoogte 0 m (0 voet)
Gemiddelde afloop 4 978 m³/s (175 796 vt³/s)
Stroomgebiedopp. 324 000 km² (125 100 myl²)
Salween
Die Salween naby Liuku in die Chinese provinsie Yunnan
Salween
Nasa-Satellietbeeld van die Salween se delta (Suid is links bo)

Die Salween ontspring in die Hoogland van Tibet (Volksrepubliek van China), noord van die Himalaja en vloei in suidoostelike rigting deur die provinsie Yunnan noordoos van Indië. Aansluitend vloei die rivier in suidelike rigting en vorm later die grens tot Mianmar. Net oos vloei die Mekong en die Yangtze. Hierdie beskermde gebied van drie parallelle riviere in Yunnan is deur Unesco in 2003 as wêrelderfenisgebied gelys. Suid daarvan vloei die rivier deur die ooste van Mianmar en daarnaas vorm die Salween vir 'n kort tyd die grens tussen Mianmar en Thailand net voordat dit naby die hawestad Mawlamyine in die Andamanse See uitmond.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AsiëBirmaansChineesMianmarRivierSuidThaiThailandTibettaansVolksrepubliek China

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenstruasieErosieFiksieBynierSeisoenKoorsblaarKolitisJode in Suid-AfrikaOlimpiese SomerspeleMisdaadStudievaardighedeAfrikanersFrederik Willem de KlerkGedigTransatlantiese slawehandelEnkelvoudige sinTaalDwelmmiddelPizzaAnale seksJeanette FerreiraIngrid JonkerRelatiwiteitsteorieDemokratiese Republiek die KongoNasionale PartyBoomslangNicole StraussGreen PornoRonelda KamferLys van kinderspeletjiesSebraStilleweLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Gewone breukeOrtopedieLys van Suid-Afrikaanse musikanteWhatsAppMeeueNelson MandelaVolhoubare ontwikkelingOutismeSpeelkaartMenslike skeletNapoleon BonaparteJeuksiekteKaapstadAdolf HitlerAfvalbestuurMIV/vigs in Suid-AfrikaTuberkuloseArabies-Israeliese konflikToekoms van die AardeVerantwoordelikheidDigvormJaco JacobsPornografieEienaamLeah van NiekerkSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeStokely CarmichaelTelkomMalariaWikipediaDermpoliepSpelerposisies in rugbyWaterbesparing in Suid-AfrikaGawes van die Heilige GeesVrystaatOmgewingsbeheerOmtrek, oppervlakte en volumeAfrikaanse woordelys en spelreëlsTuisbladBaälGevolge van aardverwarming op oseaneVerstedelikingAfrikaans🡆 More