Die salvinalbatros (Thalassarche salvini) is 'n voël wat redelik seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is.
Die voël is 90 – 100 cm groot, weeg 3.2 – 5 kg en het 'n vlerkspan van 2.4 – 2.7 meter. Die voël is nog net 10 keer aangeteken in Suid-Afrika. Daar is ongeveer 40 000 duisend broei pare om Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as die Salvin's Albatross.
Salvinalbatros | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. salvini |
Binomiale naam | |
Thalassarche salvini (Rothschild, 1893) | |
Sinonieme | |
Thalassarche cauta salvini |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Salvinalbatros, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.