Salpeter

Salpeter (Eng: Niter, saltpeter) is die mineraal weergawe van kaliumnitraat wat in die verlede gemyn is vir die gebruik as kunsmis.

Salpeter
Salpeter  
Salpetermyn 
Formule KNO3 
Onsuiwerhede Na, Li 
Nickel-Strunz (10) 5.NA.  
Streep wit 
Hardheid
Digtheid 2,11 rel water 
Transparansie deursigtig 
Dubbelbreking tweeassig (-) 
RI-waardes nα = 1.332 nβ = 1.504 nγ = 1.504 
Strukturbericht-kode G0₂
* Lys van minerale
Portaal Salpeter Geologie

Die stof is goed in water oplosbaar en word veral in grotte gevind waar dit teen die reën beskut is. In Suid-Afrika word dit in die Noord-Kaap naby Prieska en Hay gevind.

Salpeter word saam met houtskool (vorm van koolstof) en swawel gebruik om buskruit te maak.

Verwysings

Tags:

HayKaliumnitraatKunsmisNoord-KaapPrieska

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FopnuusJan de WetMusieksimboleWerkwoordLieweheersbesieVolstruisSharpeville-slagtingNarsistiese persoonlikheidsteuringErfenisPampoentjiesOmgewingskwessies in Suider-AfrikaLeon KrugerMelaatsheidMikro-ekonomieTrevor ManuelAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaStereotipeMonopolieLabia (geslagsdele)Nazi-DuitslandNederlandsHarry PotterKomplementêre kleureAt BothaBaälCarles PuigdemontSuiwelprodukMisdaadErns GrundlingSiya KolisiPrimêre sektor van die ekonomieKarooLys van slangeAprilAgtervoegselKlereRobbie WesselsWerkersdagMuskeljaatkatDulcie van den BerghVoortrekkermonumentWalt DisneyLys van oseane, seë en mereSteve BikoCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaVoegwoordHomofoonEnsiklopedieErosietipesGeskiedenis van AfrikaansNG gemeente JansenvilleSkilpadOopbroninhoudYsterNierversakingTrevor NasserIgtiologieRobbeneilandJavaScriptHeidelberg, GautengHoofstadWiskundige terminologieEkonomie van Suid-AfrikaWayback MachineLiefdeRenosterVraag en aanbodAntjie KrogMIVRuslandSteentydperkGianna MichaelsMynbouKindermishandelingLys van musiekinstrumenteWhatsApp🡆 More