Salomo Se Tempel

Salomo se Tempel, ook bekend as die Eerste Tempel, was volgens die Bybel die Heilige Tempel (Hebreeus: בֵּית־הַמִּקְדָּשׁ, Beit HaMikdash) in Jerusalem voor die vernietiging daarvan deur Nebukadnesar II ná die beleg van die stad in 587 v.C.

en die daaropvolgende vervanging daarvan met die Tweede Tempel in dieselfde eeu.

Salomo Se Tempel
’n Voorstelling van Salomo se Tempel.

Geskiedenis en hede

Volgens die Ou Testament is die tempel onder Salomo, koning van Israel en Juda, gebou en is die tempel opgedra aan Yahweh. Die Verbondsark is glo ook daar gehou. Die Joodse historikus Josephus sê die tempel is vernietig "470 jaar, 6 maande en 10 dae nadat dit gebou is".

Vanweë godsdienstige sensitiwiteit en die polities plofbare situasie in Jerusalem, is net beperkte argeologiese opnames op Tempelberg gedoen. Nog geen uitgrawings is in die moderne tyd op die berg toegelaat nie en daar is dus min argeologiese bewyse vir die tempel se bestaan.

’n Granaat van ivoor wat priesters in die huis "van ---h" noem en ’n inskripsie oor die restourasie van die tempel onder Joas het hul verskyning op die oudhedemark gemaak, maar hul egtheid word betwis.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

6de eeu v.C.BybelHebreeusJerusalemNebukadnesar IITweede Tempel

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

W3CLys van Suid-Afrikaanse skrywersBysteekGoogleGoudNierSlaapapneeByBrongitisAndré SchwartzErica BoyerNelson MandelaRooiwaterVolhoubaarheidKasterolieKoorsWit-DonderdagEngelsDanie du ToitHemelvaartsdagBybelvertalingDassievoëlLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinVarkgriepDroomTegnologieKadmium2023Lys van chemiese elemente volgens atoomgetal1991RuslandAswoensdagJada FirePofadder (slang)PersentasieNiersteenPinksterAleksei NawalniFinlandBaardskeerder-spinnekopWoordeboek van die Afrikaanse TaalWortelkanaalLika BerningSally EsterhuizenJerusalemArabiesMenslike seksuele gedragStuitjieDroogteBateLiturgiese jaarMiljardKoekie (rekenaarwetenskap)VerkoueOrthopteraOrganometaalchemieKlein-KarooEthiopiëLimfvatstelselTurkyeGroot TrekNAVOWaarheid-en-versoeningskommissieLeeuDemensieRegardt van den BerghSerafín DengraVerenigde KoninkrykBreinvliesontsteking🡆 More