Salman Rushdie: Brits-Amerikaanse romanskrywer en essayis

Sir Ahmed Salman Rushdie (gebore 19 Junie 1947) is 'n Brits-Indiese romanskrywer en essayis.

Sy tweede roman, Midnight's Children, het in 1981 die Booker-prys gewen. Sy omstrede vierde roman, The Satanic Verses, het internasionaal opspraak gewek toe die ajatolla Roeholla Chomeini as gevolg daarvan 'n fatwa vir Rushdie se teregstelling op 14 Februarie 1989 uitgevaardig het.

Salman Rushdie
Rushdie in Mei 2014
Gebore
Ahmed Salman Rushdie

19 Junie 1947 (1947-06-19) (76 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Alma materKing's College, Universiteit van Cambridge
BeroepSkrywer
Bekend virMidnight's Children (1981)
The Satanic Verses (1988)
The Moor's Last Sigh (1995)
Shalimar the Clown (2005)
The Enchantress of Florence (2008)
EggenootClarissa Luard, Marianne Wiggins, Elizabeth West, Padma Lakshmi
Webwerfwww.salmanrushdie.com Edit this at Wikidata

Rushdie woon sedert 2000 in Amerika, waar hy by die Emory-universiteit werksaam was. Hy is verkies tot die American Academy of Arts and Letters. In 2012 publiseer hy Joseph Anton: A Memoir, wat sy lewe beskryf in die nasleep en omstredenheid oor The Satanic Verses.

Op 12 Augustus 2022 is Rushdie tydens 'n toespraak in New York aangeval. 'n Man het na die verhoog gehardloop en Rushdie verskeie kere gesteek net voordat hy geskeduleer was om 'n lesing in Chautauqua, New York te lewer. Op 23 Oktober 2022 het Andrew Wylie, sy agent berig dat Rushdie sig in een oog en die gebruik van een hand verloor het, maar die moordpoging oorleef het.

Bibliografie

Romans (fiksie)

  • Grimus (1975)
  • Midnight's Children (1981)
  • Shame (1983)
  • The Satanic Verses (1988)
  • The Moor's Last Sigh (1995)
  • The Ground Beneath Her Feet (1999)
  • Fury (2001)
  • Shalimar the Clown (2005)
  • The Enchantress of Florence (2008)
  • Two Years Eight Months and Twenty-Eight Nights (2015)
  • The Golden House (2017)
  • Quichotte (2019)

Bundels

  • East, West (1994)
  • Mirrorwork: 50 Years of Indian Writing 1947–1997 (1997, redakteur saam met Elizabeth West)
  • The Best American Short Stories (2008, gas-redakteur)

Kinderboeke

  • Haroun and the Sea of Stories (1990)
  • Luka and the Fire of Life (2010)

Essays en nie-fiksie

  • The Jaguar Smile: A Nicaraguan Journey (1987)
  • "In Good Faith," Granta, (1990)
  • Imaginary Homelands: Essays and Criticism, 1981–1991 (1992)
  • "The Wizard of Oz: BFI Film Classics," British Film Institute (1992)
  • Step Across This Line: Collected Nonfiction 1992–2002 (2002)
  • "The East Is Blue" (2004)
  • Joseph Anton: A Memoir (2012)

Verwysings

Tags:

Salman Rushdie BibliografieSalman Rushdie VerwysingsSalman Rushdie19 Junie1947AjatollaBooker-prysFatwaRoeholla ChomeiniThe Satanic Verses

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van chemiese elemente volgens atoomgetalKonjunktivitisAtoomBoer Soek 'n VrouDermpoliepAfleiding (taalkunde)Google MapsLien se lankstaanskoeneBoelierySoogdierKorrupsieGeslagAfrikaJohannes MeintjesGenitale vratEtniese groepWet op NaturellengrondRussiese inval in Oekraïne sedert 2022C. Louis LeipoldtNag van die lang messeGeskiedenis van AfrikaansWetenskaplike metodeMantisMieliestronkSkilpadToutrekWeskusOlimpiese SpeleAalwynKasterolieNG gemeente JansenvilleGeboorteBeroerteFaf de KlerkOrgasmeErfenisVoëlNic de JagerHaelOntdekking van goud in Suid-AfrikaKwaZulu-NatalAnale seksSomerVisSpringbokkeRugbyJeuksiekteMuishondLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHamburgerVars waterPersGriepToekoms van die AardeGalblaasVryheid van spraakKankerGroot vyfHerfsGemeenskapsorganisasieJacques LootsDieregeluideKonflik (proses)KindersiektesEerste WêreldoorlogJeugdagAngina pectorisVryheidsmanifesSkildklierPaarl GimnasiumKweekhuisgasGeslagsgelykheidMaagsweerTolla van der MerweHeks van HexrivierVoorsetsel🡆 More