Safsafwilger: Plantspesie

Die Safsafwilger (Salix mucronata) - voorheen geklassifiseer as Salix subserrata - is 'n klein boompie wat groei langs rivieroewers, strome en op eilande in riviere.

Dit is die enigste inheemse wilgerboom in Suider-Afrika. Baie subspesies word erken. Die stamme is meestal verwronge of amper platliggend as gevolg van die krag van vloedwater. Die wortels was voorheen verwerk tot 'n middel wat vir hoofpyn en koors gebruik is. Die bas kan as tou gebruik word en mandjies word met die dun takke gevleg. Die boom staan ook bekend as die Fluitjieswilger en die Kaapse wilgerboom.

Safsafwilger
Safsafwilger: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Salix
Spesie:
S. mucronata
Binomiale naam
Salix mucronata
Andersson
Sinonieme

Salix hirsuta
Salix capensis
Salix safsaf

Sien ook

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Volhoubare ontwikkelingSkoolGrondbesoedelingFluoorPikkewynPretoriaLionel PetersonTaalLys van konings van IsraelSlag van Cuito CuanavaleGeslagSatellietfotoMusiekOutismeCheslin KolbeReënAfkortingWaterkringloopOseaanbesoedelingNadia ValvekensBergen-Belsen-konsentrasiekampTandbederfBeenbreuke en ontwrigtingsBrongitisWaterpokkiesVratPornografiese subgenresLewerUnited Democratic FrontMauritiusFilosofieKompasOmtrek, oppervlakte en volumeJakobAardeOu Apostoliese KerkPastoorMadison IvyBlaaskankerLOntbossingTaylor SwiftTrevor NoahStresKunsmisMetafoorJodeSeksueel oordraagbare infeksieGautengViëtnamoorlogLys van Suider-Afrikaanse soogdiereSirkelHoërskool OuteniquaMieliestronkSonAngssteuringLeon KrugerTweede WêreldoorlogNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyEekhoringMisdaadromanVoorvoegselAlliterasieSkilpadIranJakkalsKokketielBruin menseLys van oseane, seë en mereKwaggaSelfoonDiskriminasieOlimpiese Somerspele 2024VakbondBobby AngelPerd🡆 More