Onderneming

'n ‘’ervaring , sakeonderneming of besigheid, is 'n outonome/onafhanklike ekonomiese eenheid wat goedere en dienste binne 'n spesifieke ekonomiese stelsel produseer en lewer.

Ondernemings is die nywerheid se punt van kontak met die verbruiker. Ondernemings voeg die verskillende sakefunksies bymekaar deur middel van goeie bestuur om winsgewendheid en gladde verloop, onder meer, teweeg te bring. In die studie van bedryfsekonomie, word bestaan daar drie verskillende ondernemings, naamlik klein ondernemings, medium ondernemings, en groot ondernemings. Daar is nie 'n duidelike onderskeid tussen die drie ondernemings van verskillende grootte nie. Die enigste faktor wat uitstaan om die klein van die groot onderneming te onderskei, is die onafhanklike eienaarskap en beheer.

Ondernemingsvorme

Daar bestaan verskillende soorte ondernemings, waaronder eenmansake, vennootskappe, beslote korporasies, maatskappye (privaat of publiek).

Tags:

Algemene bestuur as sakefunksie in ondernemingsEkonomieGroot ondernemingKlein ondernemingMedium ondernemingNywerheidSakefunksies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SpookvoëlOrgaanKinkhoesRugbywêreldbeker 2023Afrikaanse woordelys en spelreëlsSamestellende afleidingLys van woestyneVlag van BangladesjHernubare energieFacebookEnsiklopedieKoöperasiestoriesArmand AucampOoi21 v.C.Ou Apostoliese KerkBreinMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaDanie du ToitPerdIranErnst Otto FischerWaterhertHondsdolheidDie Stem van Suid-AfrikaNazi-DuitslandLArabiesWynsteenPaulus van TarsusMeksikoKomeetAmalia UysGetalAntoniemLiturgiese jaarKrampOorlog in Soedan (sedert 2023)SiembambaDundermOnderwysPornografiese subgenresDemi Lee MooreSeksueel oordraagbare infeksieVerenigde KoninkrykSonSpysverteringstelselNarsismeVigsPalmsondagSixtynse kapelOosters-Ortodokse KerkBreinvliesontstekingA.J. ApplegateBateBruin huisslangBorsbeenKoppeltekenWerwelkolomBakterieTuberkuloseMasturbasieCarike KeuzenkampRooibokHerpes simplexPoesSiberië2024 Australiese Grand PrixBoeberVergelykings (taalkunde)🡆 More