Sagkopbaber

Die Sagkopbaber (Clarias liocephalus) is 'n varswatervis wat in die Kunenerivier, Okavangorivier, die boonste gedeelte van die Zambezirivier en Kafuerivier voorkom.

In Engels staan die vis bekend as die Smoothhead catfish.

Sagkopbaber
Sagkopbaber
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
(Bonaparte, 1846)
Genus:
(Scopoli, 1777)
Spesie:
C. liocephalus
Binomiale naam
Clarias liocephalus

Voorkoms

Die vis het 'n kort, breë kop met vier paar baarde. Die vis is of gewoon bruin of gespikkeld donkerbruin aan die sye en bokant terwyl die onderkant ligbruin is. Die dorsale-, anale- en stertvin het 'n swart strepie by die basis en op die rante van die vinne. Die vis word 282 mm groot.

Habitat

Min is bekend omtrent die vis se gewoontes behalwe dat hulle voorkom in rotsagtige gebiede in vloeiende water.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Sagkopbaber VoorkomsSagkopbaber HabitatSagkopbaber Sien ookSagkopbaber BronSagkopbaber VerwysingsSagkopbaber Eksterne skakelSagkopbaber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PoesKaapstadse waterkrisis 2015-2018KweekhuisgasNeonLiewe HeksieSelfieNierAluminiumVulkaanKatoenEkonomieNasiebouVingerseksInligtingHolocaustNoord-KaapStilleweBosluisbytkoorsOrale seksTydLys van Suid-Afrikaanse digtersHarry PotterPriemgetalMonopolieKappie (skryfteken)Larry PagePolisiePoësieBloedsomloopstelselNelson MandelaWeeluisSkilpadDolfynEienaamChristiaan BarnardUnited Democratic FrontTermietEmo AdamsWiskundige terminologieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAarde se atmosfeerPaasfeesVoornaamwoordSowjetunieLandbouKarooVerkragtingSokkerSuid-Afrikaanse randKultuurAtoomSeptimius AwardsSoogdierIdioomFanie ViljoenKorrupsieErns GrundlingStikstofTafelbergGeprosesseerde kosWetenskaplike klassifikasieKarakteriseringOnderhoudKolitisDeelstate van die Verenigde State van AmerikaProvinsies van Suid-AfrikaBynierLeierHartaanvalN.P. van Wyk LouwOseaanGoudkus (streek)Waterbesparing in Suid-AfrikaVrystaatOu Apostoliese Kerk3D-rolprentDemografie van Suid-Afrika🡆 More