Saffier-Nooientjie

Die Saffier-nooientjie (Pomacentrus pavo) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, meer spesifiek aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van Mosambiek.

In Engels staan die vis bekend as die Sapphire damsel.

Saffier-nooientjie
Saffier-Nooientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Pomacentrus
Spesie:
P. pavo
Binomiale naam
Pomacentrus pavo
(Bloch, 1787)

Identifikasie

Die vis word tot 11 cm lank en die lyf is blougroen tot ligblou van kleur. Daar is soms ook 'n klein oor-kol teenwoordig. Die groter volwasse visse mag geel pektorale vinne hê en die agterste helfte van die stertvin mag ook geel wees. Hulle bly in tropiese strandmere en vlak koraalriwwe in water wat 1 tot 16 m diep is. Hier kom hulle in klein tot groot groepe voor waar hulle in die koraal speel. Die vis vreet soöplankton en alge.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Saffier-Nooientjie IdentifikasieSaffier-Nooientjie Sien ookSaffier-Nooientjie BronSaffier-Nooientjie Eksterne skakelSaffier-Nooientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Afrikaanse woordelys en spelreëlsTweede Nuwe JaarPerdAkroniemShakaMasturbasieErfenisPussy RiotCleopatra VIIMisdaadCyril RamaphosaStikstofPolisieMaterieDokterSan FranciscoWatersuiweringNamibiëSelfoonCovid-19-pandemieKommunismeBipolêre gemoedsteuringKoolstofMangelontstekingVersamelnaamNatuurrampIntertekstualiteitImpakte van toerismeHartversakingNagSeptimius PicturesSomerWes-KaapOnderwysMahatma GandhiRuslandVK (sosiale netwerk)Aarde se atmosfeerToestand van materieJagluiperdDuifDiarreeSeksualiteitMenseregteLys van Afrikaanse rolprenteC.J. LangenhovenLangste woordMantisKarwatsByBokmakierieNarsistiese persoonlikheidsteuringGlenys LynneKunsBettie Cilliers-BarnardPlae van EgiptePornografiese subgenresSebraVraag en aanbodGroep van SeweGawes van die Heilige GeesJaco JacobsSkildklierGeldDigvormBhimrao Ramji AmbedkarWaarnemingAtoomMaria MagdalenaSuikersiekteTsoenamiPlastiekOnbemande vliegtuigAgtervoegselDesmond TutuGrieks🡆 More