Safaripak

'n Safaribaadjie of bosbaadjie is 'n kledingstuk wat oorspronklik ontwerp is vir die doel om op safari te gaan in die Afrikabos.

Indien dit saam met 'n lang- of kortbroek van dieselfde materiaal gedra word, word dit 'n safaripak genoem. 'n Safaribaadjie is oor die algemeen 'n liggewig katoen of ligter poplin-baadjie, tradisioneel kakie in kleur, dikwels met epauletstyl skouerbande, met vier of meer uitbreibare blaasbalksakke.

Safaripak
Charles en Diana besoek Uluru (Ayers Rock), Australië, Maart 1983

Geskiedenis

Liggewig, liggekleurde uniforms is deur Europese soldate gedra wat in 'n warm klimaat gedien het. Hulle het tipies epoulette, geplooide sakke, gordels en ander funksies gehad wat later na safaribaadjies oorgedra is.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AfrikaKakieKatoenKleurSafari (ekspedisie)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LugbesoedelingKaapse florarykMondVerbondsarkUKhahlamba-DrakensbergparkStikstofSamestellingBek-en-klouseerUitwerking van klimaatsveranderingDubbelpuntAnilingusDeelwoordOos-KaapBaälKarakteriseringAardverwarmingNatuurlike hulpbronMisdaadTydsonePerdSeekoeiLys van visseKaliumSeptimius AwardsGemeenskapGoudKatGroepsdrukMoslemSelCorioliskragKolonoskopieKunsHeupvervangingWes-KaapDermpoliepLys van Suid-Afrikaanse musikanteAluminiumBTWInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandKimberleyDiepaartromboseLoftus MaraisElandréRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Elon MuskVersamelnaamDonkieMarsInsekDiatomiese molekuulMeervoudDieregeluideCovid-19-pandemieTafelbergMosambiekVennootskapVloeistofFiksieGipsOnse VaderCounter-Strike 2AardeThe CranberriesPriemfaktorPriemgetalFilosofieProteaKlimaatveranderingDurban1990DiarreeBeurtkragMuishond🡆 More