Sabotalewerik

Die sabotalewerik (Calendulauda sabota) is 'n algemene amper-endemiese standvoël in suider-Afrika.

Dit is 'n algemene spesie van dorre savanne, Karoo, Nama-Karoo, die bosveld en laeveld. Die voël is 15 cm groot en weeg 21 – 31 gram. Die subspesies in die droë weste (C. s. naevia, C. s. waibeli, C. s. bradfieldi en C. s. herero) het opmerklik dikker snawels as die subspesies (C. s. sabota, C. s. waibeli, C. s. ansorgei, C. s. sabotoides en C. s. suffusca) van meer vogtige habitats in die ooste en noorde. In Engels staan dit as die Sabota lark bekend.

Sabotalewerik
Sabotalewerik
C. s. suffusca in die Krugerwildtuin en die
roep van C. s. sabota te Dinokengwildtuin
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Alaudidae
Genus: Mirafra
Spesie:
M. sabota
Binomiale naam
Mirafra sabota
Smith, 1836
Sabotalewerik
      verspreiding
Sinonieme
  • Calendulauda sabota

Galery

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EnsiklopedieSteve BikoNatuurlike hulpbronMenslike skeletOlimpiese SpeleJan van RiebeeckPerdVolhoubare ontwikkelingAntjie SomersOlifantDieremishandelingAngina pectorisDarwinismeApostoliese GeloofsbelydenisMenstruasieGroepsdrukRonelda KamferPenisGeskiedenis van Suid-AfrikaAfrikanersNuwe TestamentAsemhalingKPersentasieC. Louis LeipoldtMonopolieTuisbladLongontstekingMeningsverskil oor aardverwarmingSonnestelselAtlantis, Wes-KaapHomofoonMynbedryf van Suid-AfrikaDiepaartromboseMangelontstekingNiemetaalJodeStereotipeHorlosieTandbederfGeprosesseerde kosSlawernyMierSlangNarsismeNatuurwetenskapBokmakierieDie ontstaan van die dramaViëtnamSelfmoordKlavierEskomSomerFrankrykMuskietKaapstadse waterkrisis 2015-2018ItaliëPapierLettergreepWebjoernaalDiskriminasieEufemismeMIV/vigs in Suid-AfrikaOmgewingsbeheerAboriginesPlae van EgipteHelpmekaar-kollegeRefentse MorakePeter SnydersFrederik Willem de KlerkSeksGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondMikro-ekonomieKlereEreksieWoordsoort🡆 More