Sabel-Soldaat

Die Sabel-soldaat (Sargocentron spiniferum) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille- en Indiese Oseane, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika tot by die noorde van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Sabre squirrelfish.

Sabel-soldaat
Sabel-Soldaat
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Sargocentron
Spesie:
S. spiniferum
Binomiale naam
Sargocentron spiniferum
(Forsskål, 1775)

Identifikasie

Die vis word tot 45cm groot en is een van die grootste spesies van die familie Holocentridae. Die vis is rooi en skubbe het silwer rantjies. Die snoet is lank, nou en plat. Die vinne is rooi-geel en daar is 'n stekel op die wange, wat moontlik giftig kan wees.

Hulle leef in aflandige koraalriwwe in water wat tot 120m diep is. Hulle is alleenlopers of kom in pare voor, gewoonlik naby grotte of skeure bedags. Hulle vreet krappe en garnale snags. Die vis word selde gesien.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Sabel-Soldaat IdentifikasieSabel-Soldaat Sien ookSabel-Soldaat BronSabel-Soldaat Eksterne skakelSabel-Soldaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

StaalLidwoordAfrikanersAborsie in Suid-AfrikaNapoleon BonapartePlae van EgipteJohan StemmetDigvormHoenderrasseBeaufortskaalSpaansSewe wonders van die wêreldIslamYouTubeJaco JacobsRMS TitanicSpierdistrofieAardbewingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeSirkelMIVMatriek in Suid-AfrikaJo BlackNeurenberg-verhoreRenosterkewerVermenigvuldigingMad BuddiesByPopulierLongPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBuffelDuitslandMantisAuschwitz-konsentrasiekampGewasboerdery in Suid-AfrikaE-posGawes van die Heilige GeesBruin menseErfenisdag (Suid-Afrika)WatersuiweringGerda SteynDoopJesus van NasaretDramaVerdampingDiarreeBasisinkomstePersentasieKiewieteRob HersovMosesHipertensieMaterieNederduitse Gereformeerde KerkBreinvliesontstekingKrugerwildtuinGevolge van aardverwarming op oseaneEvangelies Gereformeerde KerkBasterhartbeesAdolf HitlerKaartKolorektale kankerDesimale breukeBergen-Belsen-konsentrasiekampRon Thompson (akteur)PerdLeonardo da VinciKarpaletonnelsindroomProteïenMonopolieJan BloukaasDrinkwatervoorsieningSuid-Afrikaanse PolisiediensDeelwoord🡆 More