Saalbekooievaar

Die saalbekooievaar (Ephippiorhynchus senegalensis) is met sy gekleurde snawel een van die kleurrykste ooievaars.

Saalbekooievaar
Saalbekooievaar
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Ciconiidae
Genus:
Ephippiorhynchus
Spesie:
E. senegalensis
Binomiale naam
Ephippiorhynchus senegalensis
(Shaw, 1800)
Saalbekooievaar
'n Saalbekooievaar besig om 'n vis te vang in Tanzanië.
Saalbekooievaar
Vroulike voorbeeld in Kenia – die irisse is geel

Die ooievaar kry sy naam van die saalvormige geel gedeelte aan die bokant van sy snawel. Die dieet van die saalbekooievaar bestaan hoofsaaklik uit vis, wat hy in vlak water vang. Volwasse mannetjies word ongeveer 150 cm hoog, terwyl vroulikes minstens 10 cm kleiner is, met 'n vlerkspan van 2,4-2,7 meter. 'n Verdere duidelike verskil tussen die twee geslagte is oogkleur; by die mannetjie is die oë bruinerig en by die wyfies geel.

Die voëls lewe gewoonlik in pare saam en maak nes in bome. Saalbekooievaars kom wydverspreid oor die hele Afrika voor, maar nie op Madagaskar nie. In teenstelling met die meeste ooievaarsoorte trek hierdie voëls nie, hul woon of bly meestal in dieselfde gebied.

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Ephippiorhynchus senegalensis
  • Engelse naam: Saddle-billed Stork
  • Nederlandse naam: Zadelbekooievaar

Sien ook

Saalbekooievaar 
Wikispecies

Bronnelys

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

Saalbekooievaar Ander nameSaalbekooievaar Sien ookSaalbekooievaar BronnelysSaalbekooievaar VerwysingsSaalbekooievaar

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nieu-SeelandOopbroninhoudPlae van EgiptePesachMarita NapierVersamelnaamAntoniemPuberteitDassievoëlKompasLiefdeNierversakingDie Stem van Suid-AfrikaMaagsweerPublieke domeinLys van veltoestandeJeugdagKoningTropiese sikloonTurksvyNAVOKlein-KarooArabiesKoorsLys van Suid-Afrikaanse musikanteSiembambaHoofpynSixtynse kapelLika BerningOrkney Snork NieIngrid JonkerSamsung GroepHartaanvalFrankrykVyfsterRooiwaterLys van ingelyfde NG gemeentesLetterlike en figuurlike taalgebruikKoninkryk van die NederlandePtolemeusWikimedia-stigtingLys van chemiese elemente volgens atoomgetalPenisverlengingBorskankerSelfmoordAardbewingRacheltjie de BeerBrandmondsindroomSeksualiteitAnale kankerSpookvoëlSeksueel oordraagbare infeksieKarpaletonnelsindroomNiersteenWoordNamakwalandMenslike seksuele gedragBrasiliaanse nasionale rugbyspanKoue OorlogMarsMieliestronkApartheidHerpes simplexAfrikaansJaco du PlessisMagda van BiljonTarentaleVerkoueHorlosieEpilepsie🡆 More