Arende

Arende (ook bekend as SWD of die SWD Arende) is 'n provinsiale rugbyspan in Suid-Afrika wat gebaseer is in George.

SWD Arende
Bynaam(e) Arende
Embleem Arend
Stigting 1899
Unie Suidwestelike Distrike Rugbyunie
Ligging George
Streek Oostelike Wes-Kaap
Stadion Outeniekwapark
Kapasiteit 10 000
President Hannie Baartman
HUB Willem Small
Liga(s) Curriebeker
Rugby-uitdaagreeks
Unie webwerf
www.swdeagles.co.za

Die Arende neem jaarliks deel aan die Rugby-uitdaagreeks en die Curriebeker se Eerste Afdeling.

Hulle speel in groen en swart klere en hulle tuisveld is Outeniekwapark in George.

Tags:

GeorgeSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ErfenisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BysteekMotorvoertuigSuid-Afrikaanse InkomstediensOnse VaderIsraelCradock-4JudaïsmeDramaHerpes simplexPampoentjiesKonsentrasiekampTierFacebookMuskeljaatkatJan-Willem BreureLübeckSpinnekopSokkerTennisWet op Bantoe-onderwysNavorsingRoofdierVerkragtingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalWêreldboekedagRob HersovOorstromingHernubare energieRymPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWolfNeurenberg-verhoreDieregeluideOrtopedieHeuningbyVarkgriepNazi-DuitslandNederduitse Gereformeerde KerkFamilie (verwantskap)Chapmanspiek-rylaanNag van die lang messeLettergreepNederlandByNoord-Sotho (taal)Jaco JacobsLeenwoordSoortnaamOlimpiese Somerspele 2012MonopolyJeuksiekteSonnestelselVierde Industriële RevolusieAnilingusNG gemeente JansenvilleLeonardo da VinciKoperPersentasieCalviniaGeskiedenis (vakgebied)Finale OplossingKultuurAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidNiersteenTarentaleHandré PollardAbstraksie (rekenaarwetenskap)VratCleopatra VIIGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogMaanVerstedelikingTsonga🡆 More