Sv Schott Jena

SV SCHOTT Jena is 'n sportklub uit Jena in die deelstaat Thuringen in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.

SV SCHOTT Jena
Sv Schott Jena
Volledige naam Sport Verein Schott
Jena e.V.
Stigtingsdatum 1896
Tuisveld Sportzentrum Oberaue,
Jena
Kapasiteit 2 000
Kompetisie Oberliga Noordoos-Suid

Benewens sokker, het die klub ook afdelings vir kanovaart, tafeltennis en skaak.

Geskiedenis

Die klub is in 1896 gestig as Turnverein der Glashütte Jena deur Otto Schott en die werkers van sy fabriek Jenaer Glaswerk Schott & Genossen. Die klub was aanvanklik net ’n gimnastiekklub, maar in 1911 is ’n sokkerafdeling op die been gebring. In 1933 word die klub herdoop as TSM Glaswerk Jena en in 1937 word die naam weer verander na TuS Schott Jena.

Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub deur die Geallieerdes ontbind, maar dit word in 1946 herstig as SG Jena-Forst. Hierna volg talle naamsveranderinge, tipies van die klubs van Oos-Duitsland.

Na die Duitse hereniging verander die klub sy naam na SV Jenaer Glas aan word ingedeel in die Landesliga Thüringen op die vierde vlak van die Duitse sokkerstruktuur. Sedert 2008 speel die klub onder die huidige naam.

Naamsveranderinge na die Tweede Wêreldoorlog

Onlangse ligaposisionering

  • 1990-91(IV)Landesliga Thuringen4de
  • 1991-92(IV)Landesliga Thuringen5de
  • 1992-93(V)Landesliga Thuringen3de
  • 1993-94(V)Landesliga Thuringen4de
  • 1994-95(V)Landesliga Thuringen3de
  • 1995-96(V)Landesliga Thuringen2de
  • 1996-97(V)Landesliga Thuringen1ste
  • 1997-98(IV)Oberliga NOFV-S12de
  • 1998-99(IV)Oberliga NOFV-S13de
  • 1999-00(IV)Oberliga NOFV-S15de
  • 2000-01(V)Landesliga Thuringen9de
  • 2001-02(V)Landesliga Thuringen13de
  • 2002-03(V)Landesliga Thuringen11de
  • 2003-04(V)Landesliga Thuringen11de
  • 2004-05(V)Landesliga Thuringen6de
  • 2005-06(V)Landesliga Thuringen9de
  • 2006-07(V)Landesliga Thuringen3de
  • 2007-08(V)Landesliga Thuringen2de
  • 2008-09(VI)Landesliga Thuringen1ste
  • 2009-10(V)Oberliga NOFV-S

Literatuur

  • SV JENAer Glas in: Hardy Grüne (2001): Vereinslexikon. Enzyklopädie des deutschen Ligafußballs. Band 7. Kassel: AGON Sportverlag, S. 242 ISBN 3-89784-147-9
  • SV JENAer Glas in: Hanns Leske (2007): Enzyklopädie des DDR-Fußballs. Verlag Die Werkstatt, S. 237 ISBN 978-3-89533-556-3

Eksterne skakels

Oberliga Noordoos-Suid 2009/10-seisoen

VfB Auerbach | FSV Budissa Bautzen | FC Erzgebirge Aue II | SC Boreas Dresden | FC Rooiwit Erfurt II |
1. FC Gera 03 | VfB Germania Halberstadt | VfL Halle 1896 | FC Carl Zeiss Jena II | SV Schott Jena |
1. FC Lokomotive Leipzig | RasenBallsport Leipzig | FC Sachsen Leipzig | 1. FC Maagdenburg II |
VfB Pößneck | FSV Zwickau

Tags:

Sv Schott Jena GeskiedenisSv Schott Jena Naamsveranderinge na die Tweede WêreldoorlogSv Schott Jena Onlangse ligaposisioneringSv Schott Jena LiteratuurSv Schott Jena Eksterne skakelsSv Schott JenaDeelstate van DuitslandDuitslandJenaKanovaartSkaakSokkerSportTafeltennisThuringen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GoogleAntjie KrogBurgerregteNapoleon BonaparteVoëlLatynSeilvaartLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKolonoskopieLandbouAntoniemKoolstofSeekoeiSintetiese veselsBoereHeuningbyVervoerEkotoerismeSuiwelprodukSowjetunieVulvaMosesWiki CommonsLys van nedersettings in Suid-AfrikaJohannesburgAfleiding (taalkunde)MieliestronkLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringMetaalHindoeïsmeHorlosieLys van bekende Suid-AfrikanersMonopolieHartBipolêre gemoedsteuringKatHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalBoer (landbou)SinkBloemfonteinGrondwetGroot TrekGordelroosKaapse florarykKongo-krisisRumatiekVerlede tydKaliumAartappelBuffelKwikAppel (sanger)DroomKlimaatKunselementeGeweldNaaldekokerOntwerpTegnologieSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994AlkoholismeJan van RiebeeckGeskiedenis van die BoererepubliekeGeslagLeestekenNarsismePrivaat maatskappyMeerKATNatuurrampBritse en Amerikaanse maateenhedeSpierTydsoneSteve BikoGeelsug🡆 More