Sabc3

SABC3 is een van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie (SAUK) se TV-kanale.

Die kanaal staan slegs onder die amptelike (Engelse) naam bekend.

SABC3
Gestig 1996
Gesluit Aktief
Netwerk SAUK
Eienaar SAUK
Slagspreuk Vind dit op SABC3
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Taal Engels, Afrikaans
Uitsaaiarea Suid-Afrika
Hoofkantoor SAUK Televisiepark, Uitsaaisentrum, Johannesburg
Vorige naam National Network Television (NNTV)
Vervang TopSport Surplus (TSS)
Susterkanale SABC1
SABC2
Webtuiste www.sabc3.co.za
Sentech kanaal hang af van die naaste Sentech-herhaler
StarSat kanaal 159
DStv kanaal 193

Die kanaal is in 1996 na 'n herstrukturering van die SAUK se kanale geskep. Hulle saai internasionale programme vanuit die VSA en VK, asook plaaslik vervaardigde programme uit. Die teikenmark is welgestelde Engelse Suid-Afrikaners tussen die ouderdom van 18 en 49 jaar.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

EngelsSuid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Swart nasionalismeStereotipeMusieksimboleNelson MandelaFaf de KlerkSpringbokkeKompasSpierFamilie (verwantskap)Geografie van Suid-AfrikaHelpmekaar-kollegeLeestekenHartDeelteken en umlautSkaakKrugerwildtuinAnale kankerAppel (sanger)AkuutMangelontstekingBysteekGeskiedenis van Suid-AfrikaKonjunktivitisLys van Suider-Afrikaanse soogdiereOranjerivierBlack SashKarooEkotoerismeHartaanvalKatoenSpelerposisies in rugbyAfrikanersSirkelLieweheersbesiePornografiese akteurDiarreeKatSamestellende afleidingAfrikaanse woordelys en spelreëlsWitbloedselPeter SnydersDuitslandCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaWatersuiweringDie ontstaan van die dramaToekoms van die AardeStrykysterGeldRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SuurstofSlag van BloedrivierPornografieIdioomVersoeningsdagGrondbesoedelingGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalDigvormPapierBeesvleisTrappe van vergelykingLys van Afrikaanse rolprenteKindermishandelingVoornaamwoordChemiese elementWoordsoortVryheidsdagVingerseksGautengUitwerking van klimaatsveranderingAborsieSimboolKangogrotteProteïenHeuningbyGrondbewerkingSkarlakenkoors🡆 More