Süddeutsche Zeitung

Süddeutsche Zeitung (afkorting: SZ, Duits: Suid-Duitse Koerant; uitspraak: ) is 'n Duitse gehaltedagblad wat deur die uitgewery Süddeutscher Verlag in München uitgegee en landwyd versprei word.

Naas verslaggewing oor gebeure in München en die deelstaat Beiere dek dit ook nasionale en internasionale nuus en word dit onder die belangrikste meningsvormende dagblaaie in Duitsland gereken. As sulks is dit in 1945 deur die destydse Amerikaanse besettingsmoondheid se Information Control Division gelisensieer. In die eerste kwartaal van 2017 was dit die grootste Duitse gehaltedagblad en die tweede grootste nasionale koerant (naas die poniedagblad Bild) met 365 938 verkoopte eksemplare.

Süddeutsche Zeitung

Sedert 29 Februarie 2008 is 81,25 persent van die uitgewery Süddeutscher Verlag in besit van die houermaatskappy Südwestdeutsche Medien Holding (SWMH) met sy setel in Stuttgart.

Verwysings

Tags:

19452017BeiereDeelstaatDuitsDuitslandKoerantMünchenNuusVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-AfrikaCarles PuigdemontDonkieSiya KolisiDansLiefdeWolf7de LaanWaterkringloopSlag van BloedrivierNazi-DuitslandLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaSeksueel oordraagbare infeksieCovid-19-pandemieSan Andreas-breukDermpoliepGordelroosVoorsetselDramaYsterLys van Griekse mitologiese figureNeerslagByvoeglike naamwoordEugenetikaNierversakingHamburgerPseudowetenskapVerlede tydKrokodilToekoms van die AardeHidroëlektrisiteitKatVarkKappie (skryfteken)BlomRenteMondInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandGriekwa-AfrikaansDroogteSosiale mediaEreksieJakkalsLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)WeervoorspellingGemeenskapsorganisasieHemelvaartsdagJacques LootsLugbesoedelingBybelAfrikanersAarverkalkingUitwerking van klimaatsveranderingLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVlag van Suid-AfrikaTelkomDistrik SesTreinAfrikaanse WikipediaCleopatra VIIRosa ParksSpeelkaartGesonde dieetGenadedoodErfenisdag (Suid-Afrika)OnomatopeeRymSokkerApostoliese GeloofsbelydenisSuid-Afrika-WetMetaalRuslandSeevlakstygingLys van Afrikaanse televisiereekseBees🡆 More