S'busiso Nkosi (*21 Januarie 1996, Barberton) is ’n rugbyspeler wat vir die Natalse Haaie in die Curriebeker en die Sharks in Superrugby op vleuel speel.
| |||||
Volle naam | S'busiso Romeo Nkosi | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 21 Januarie 1996 | ||||
Geboorteplek | Barberton, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 181 cm | ||||
Massa | 97 kg | ||||
Skool | Jeppe Hoërskool vir seuns, Johannesburg | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel | ||||
Springbokno. | 908 | ||||
Jeugspanne | |||||
Jare | Span | ||||
2012 2013–2014 2015–2017 | Pumas Goue Leeus Natalse Haaie | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016 | UKZN Impi | 6 | (15) | ||
korrek soos op 27 Julie 2019. | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016–2018 | Natalse Haaie | 21 | (70) | ||
korrek soos op 14 Augustus 2021. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2017– | Sharks | 40 | (45) | ||
korrek soos op 14 Augustus 2021. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2016 2018– | S.A. o/20 Suid-Afrika | 3 12 | (0) (40) | ||
korrek soos op 14 Augustus 2021. |
Nkosi maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 9 Junie 2018 teen Engeland in Johannesburg op die ouderdom van 22. Hy is ook deel van Suid-Afrika se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article S'busiso Nkosi, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.