Ryukyu-Tale

Die Ryukyu-tale (琉球語派 Ryūkyū-goha, ook 琉球諸語 Ryūkyū-shogo of しまくとぅば Shima kutuba, letterlik: eilandspraak) is 'n taalfamilie wat uit 11 tale bestaan en deur sowat 1 miljoen mense op die Ryukyu-eilande gepraat word.

Dié taalfamilie bestaan uit twee groepe, naamlik die Noord-Ryukyu-tale en die Suid-Ryukyu-tale. Die Ryukyu-tale vorm saam met Japannees die Japannese tale.

Ryukyu-tale
Geografiese
verspreiding:
Ryukyu-eilande
Genetiese
klassifikasie
:
Altaïese tale
 Japannese tale
  Ryukyu-tale
Onderafdelings:
Noord-Ryukyu
Suid-Ryukyu
Ryukyu-Tale

Franse kaart van die Ryukyu-tale.

Die grootste tale (volgens moedertaalsprekers) is: Okinawa-Amami (900 000) en Sakisjima (100 000). Die Ryukyu-tale word nes die verwante Japannees met die Japannese skryfstelsel, bestaande uit Kanji, Hiragana en Katakana, geskryf.

Die Ryukyu-tale word deur sommige taalkundiges as dialekte van Japannees beskou wat darem saam net as een Japannese taal gegroepeer word. Ander taalkundiges sien egter groter verskille tussen die Ryukyu-tale en Japannees wat nie hierdie groepering regverdig nie. Hulle argumenteer dat Japannees en die Ryukyu-tale nie onderling verstaanbaar is nie. Net die genetiese verwantskap tussen albei takke is 'n algemene konsensus.

Van die Ryukyu-tale is as gevolg van die taalverskuiwing na Japannees ernstig bedreigde tale; Unesco lys vier van die tale as "beslis bedreig" en twee ander as "ernstig bedreig".

Verwysings

Verdere leesstof

  • (en) Shimabukuro, Moriyo. (2007). The Accentual History of the Japanese and Ryukyuan Languages: a Reconstruction. London: Global Oriental. ISBN 9781901903638; OCLC 149189163

Eksterne skakels

Tags:

JapanneesJapannese taleRyukyu-eilandeTaalTaalfamilie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Hottentot (vis)Guillain-Barré-sindroomStrandbeestAntjie KrogJodeNederlandsDoziGeografie van Suid-AfrikaDanie du ToitAlvin BruindersKleinkolmuskeljaatkatVolhoubaarheidHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalXhosaTropiese sikloonGeurmiddelNarkoseGroot TrekSolidariteitWaarheid-en-versoeningskommissieOrgaanErfenisSeksuele penetrasieJan BloukaasMolotofbomLimfvatstelselEkostelselKwaZulu-NatalVratEikelHartversakingOraniaWit-DonderdagHemelvaartsdagSleurkragFrankrykSwitserlandBatmanKolonoskopieAlfabetBasisinkomsteMangelontstekingLiefdeHematurieEreksieTurksvyBosluisSiberiëPalmsondagLandbouHomoniemPolisieArmand AucampKappie (skryfteken)Bruin huisslangSarah Rose KarrAardbewingNagmaalNazi-saluutHekseryTuberkuloseRacheltjie de BeerRynhesseBernice West21 v.C.KlitorisAfrikaanse Hoër SeunskoolOnderwys in Suid-Afrika🡆 More