Ruth Rendell

Ruth Barbara Rendell, barones Rendell of Babergh (née Grasemann; * 17 Februarie 1930, † 2 Mei 2015) was 'n Engelse skryweres van riller- en sielkundige misdaadromans.

Ruth Rendell
Ruth Rendell
Gebore
Ruth Barbara Grasemann

17 Februarie 1930
Sterf02 Mei 2015 (op 85)
Londen, Engeland
NasionaliteitVerenigde Koninkryk
BeroepSkrywer
Bekend virMisdaadromans rondom hoofinspekteur Wexford
EggenootDon Rendell
KindersSimon Rendell

Gedurende haar langdurige literêre loopbaan, wat oor vyf dekades gestrek het, het meer as sestig romans uit haar pen verskyn, waaronder 'n reeks romans rondom haar gewildste karakter, hoofinspekteur Wexford, wat ook vir televisie verfilm is en groot sukses behaal het. Haar romans is in 'n twintigtal tale vertaal, en meer as sestig miljoen eksemplare daarvan is wêreldwyd verkoop.

Maar Ruth Rendell het ook grootliks bygedra tot die ontwikkeling van 'n subgenre van misdaadromans waarin sy diep in die sielkundige agtergrond van misdadigers en hul slagoffers gedelf het. Sy het lig gewerp op karakters wat sielkundig versteur of andersins sosiaal geïsoleer is. Meer lig op dié onderwerp is in 'n derde reeks romans gewerp wat onder die pennaam Barbara Vine verskyn het.

Verwysings

Tags:

17 Februarie19302 Mei2015EngelandMisdaadroman

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Demokratiese Republiek die KongoKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKoöperasiestoriesNasionale VrouedagOekraïneHartversakingLys van profetiese BybelboekeSokkerVeelpartyhandvesSlag van Cuito CuanavaleMunhwa Broadcasting CorporationSeksuele identiteitAfrikaanse WikipediaPierre GaslyJeugdagWatersuiweringSeekoeiDroomAsmaLeeuNarsismeTannerskaalArgyrosomus hololepidotusBosluisKnopiespinnekopGeelslangTaalStilleweErfenisErektiele disfunksieAnimeDemensieVerstedelikingHerfsRenaissanceEnsiklopedieMorfologie (taalkunde)PampoentjiesReënspinnekopBernice WestBaälElandréLisa AnnSeksposisieGordelroosAngssteuringLionel MessiAnale seksGeslagMiddeloorontstekingAlgemene Databeskermingsregulasie (GDPR)Periodieke tabelAlicia KaufmanasEkostelselInternetBywoordWekkerKonsentrasiekampHemelvaartsdagSharpeville-slagtingSwart nasionalismeFotosinteseRenosterHeidelbergse KategismusWaterbesoedelingKoos du PlessisMandaryn-ChineesWerkwoordKommunikasieKinderregtePad na jou hartGuillain-Barré-sindroomDulcie van den BerghGrieksDinosourusLiggaam🡆 More