Ruth Mompati: Suid-Afrikaanse politikus

Ruth Mompati (14 September 1925 - 12 Mei 2015) was 'n Suid-Afrikaanse politikus en een van die leiers van die Vroue-optog op 9 Augustus 1956.

Ruth Mompati

Parlementslid, Suid-Afrikaanse ambassadeur en burgemeester

Ampstermyn
1953 – 1961

Persoonlike besonderhede
Gebore Ruth Segomotsi Mompati
(1925-09-14)14 September 1925
Ganyesa, Kaapprovinsie
Sterf 12 Mei 2015 (op 89)
Kaapstad
Alma mater Tygerkloof Onderwysersopleidingskollege

Vroeë lewe en onderwys

Ruth Mompati is in die verrenoorde van die destydse Kaapprovinsie (nou Noordwes) gebore. Nadat sy standaard 6 voltooi het, het sy vir 'n blanke gesin gewerk en later na die Tygerkloof Onderwysersopleidingskollege gegaan, waar sy in 1944 haar onderwysdiploma verwerf het.

Loopbaan

Van 1953 tot 1961 werk sy as tikster by Nelson Mandela en Oliver Tambo in hul regspraktyk in Johannesburg. Sy het in 1954 by die African National Congress aangesluit en is verkies tot die Nasionale Uitvoerende Komitee van die Vroueliga.

Verwysings

Tags:

Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angina pectorisGeweldGawes van die Heilige GeesMagnetismeEjakulasieKrokodilDemokratiese Republiek die KongoBestaansboerderyEkotoerismeEkonomie van Suid-AfrikaKlavierTegnologieCovid-19-pandemiePlastiekIntensiewe vormLeesHaelDolfynMenstruasieWikipediaCristiano RonaldoHaasJanie du PlessisWetenskapLidwoordClanwilliam-sandvisEkostelselKindersiektesStellenboschBorsSlag van BloedrivierSuid-Afrikaanse randJuan Antonio VillacañasSendelingposisieBevolkingsafnameBeeldspraakDemografie van Suid-AfrikaWatersuiweringDigvormHomoniemWes-KaapBraaiBateEugenetikaMeningsverskil oor aardverwarmingAnrich HerbstNiersteenVaginale kankerDonderstormKrieketGesonde dieetLVierkantswortelChris HaniKameelperdGewone breukeLionel MessiWoestynKarakteriseringJansenvilleByKangogrotte7de LaanOmgewingskwessies in Suider-AfrikaDemokrasieVerlede tydGeslagFotosinteseMiltAppelAfrikaanse TaalmonumentAnale kankerKrugerwildtuinSebra🡆 More