Ruth First

Ruth First (1925–1982) was 'n Suid-Afrikaanse skrywer en anti-apartheidsaktivis.

Sy was die vrou van die Kommuniste partyleier Joe Slovo. Sy en haar man het gehelp om die SAKP se ondergrondse strukture te vestig en die gewapende stryd teen die Suid-Afrikaanse Regering te reël.

Ruth First
Ruth First
Ruth First, ca. 1960
Gebore
Ruth Heloise First

4 Mei 1925
Sterf17 Augustus 1982
NasionaliteitSuid-Afrika
Bekend virANC-aktivis
EggenootJoe Slovo
KindersShawn
Ouer(s)Julius First en Matilda Levetan
Ruth First
Die woonstel in Camden Town, Londen, waar Ruth First en Joe Slovo vanaf 1966 tot 1978 woonagtig was
Ruth First
Gedenkplaat in Camden Town, Londen

First is op 4 Mei 1925 in Johannesburg gebore. Op 17 Augustus 1982 is sy deur 'n briefbom wat deur die SAP aan haar man gestuur is gedood. Williamson het later amnestie hiervoor van die Waarheid-en-versoeningskommissie ontvang.

Die Orde van Luthuli (goud) is in 2014 postuum aan haar toegeken.

Publikasies

  • First, Ruth (1963). South West Africa. Londen.{{cite book}}: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
  • First, Ruth (1965). 117 Days. Londen.{{cite book}}: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
  • First, Ruth; Segal, R (1967). South West Africa: A Travesty of Trust. Londen.{{cite book}}: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
  • First, Ruth (1970). The Barrel of a Gun: Political Power in Africa and the Coup d’etat in Africa. Londen.{{cite book}}: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
  • First, Ruth; Steele, J.; Gurney, C. (1972). The South African Connection: Western Investment in Apartheid. Londen.{{cite book}}: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
  • First, Ruth (1970). Libya: The Elusive Revolution. Londen.{{cite book}}: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)
  • First, Ruth (1983). The Mozambican Miner: Proletarian and Peasant. New York.{{cite book}}: AS1-onderhoud: plek sonder uitgewer (link)

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Ruth First PublikasiesRuth First Sien ookRuth First VerwysingsRuth First Eksterne skakelsRuth FirstJoe SlovoSAKPSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Green PornoSeevlakstygingDepressie (gemoedstoestand)United Democratic FrontCristiano RonaldoVK (sosiale netwerk)MenseregtedagDierVerdampingMeningsverskil oor aardverwarmingSeksspeeldingElandréMassaWet op NaturellengrondTafelsoutLuiperdShakaErfenisdag (Suid-Afrika)Sekondêre sektor van die ekonomieKasterolieVoorvoegselHartversakingResensieVoortplantingVigsKameelperdKolonoskopieGlukoseLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKonsonantVoorsetselSkisofreniePêrelVrymesselaryAkademiaAfkortingMynbedryf van Suid-AfrikaDemi Lee MoorePersentasieDoelwitLys van NG gemeentesSosialismeGewone breukeTegnologieLandbouViëtnamoorlogVitamienHematurieVoedselkettingAnale seksSeisoenTropiese sikloonBeesEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaImpakte van toerismeLongontstekingNederlandSpysverteringstelselMiltSkoolLys van chemiese elemente volgens atoomgetalDeelwoordAarde se atmosfeerKrieketGodsdiensWeer (meteorologie)Sosiale mediaKlein-KarooMangelontstekingDrinkwatervoorsieningDooie SeeGautengNelson MandelaOrthopteraEreksie🡆 More