Russiese Oorlog Teen Oekraïne: Gewapende konflik tussen Rusland en die Oekraïne sedert 2014

Die Russies-Oekraïense Oorlog, in sy vroeë fases bekend as die Oekraïense krisis, is 'n voortdurende internasionale konflik tussen Rusland, saam met Russies gesteunde separatiste, en Oekraïne, wat in Februarie 2014 begin het.

Na aanleiding van Oekraïne se Rewolusie van Waardigheid, het Rusland die Krim van Oekraïne geannekseer en pro-Russiese separatiste gesteun wat teen die Oekraïense militêre magte in die Donbas-oorlog geveg het. Die eerste agt jaar van die konflik het ook vlootvoorvalle, kuberoorlogvoering en verskerpte politieke spanning ingesluit. In Februarie 2022 het Rusland 'n volwaardige inval in Oekraïne geloods.

Verwysings

Tags:

DonbasKrimOekraïneRusland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KaapstadSkuinsstreepLiefdeGoogleYstertydperkNasionale VrouedagNiersteenOligopolieKatoenSeekatSpinnekopPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaSeevlakFinansiële staatAkademiaFotosinteseRamsar-vleilande in Suid-AfrikaGoudDiarreeWoordeboek van die Afrikaanse TaalJudaïsmeLoftus MaraisOrale seksSublimasieMuishondOos-KaapKunsMiddelmisbruikSportToringLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaVoegwoordLionel MessiOranjerivierErfenisNierSimboolLidwoordIntensiewe vormMusiekInternetAkuutStokely CarmichaelWaterSeksualiteitHeupDierBernice WestSlawernyWelwitschiaRenaissanceRussiese inval in Oekraïne sedert 2022WoordeboekSeptimius AwardsMeningsverskil oor aardverwarmingMosambiekkanaalPrimêre sektor van die ekonomieMateriaalWithaaiSuid-Afrikaanse GrensoorlogKankerHidroëlektrisiteitVarkgriepDokterRobbeneilandNeurenberg-verhoreOorstromingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPubiese hareSonkragIdioomVaste stofMandalaCounter-Strike 2Provinsies van Suid-Afrika🡆 More