Russiese Grand Prix

Die Russiese Grand Prix (Russies: Гран-при России) is 'n motorwedren wat reeds in die 1910s in St.

Petersburg plaasgevind het.

Russiese Grand Prix
Hamilton en president Wladimir Poetin in 2014.
Russiese Grand Prix
Die Sochi-renbaan

Die wedren is sedert 2014 by die Sochi Autodrom, 'n straatbaan rondom die Olimpiese Park in Sotsji, Rusland, gehou en het jaarliks van 2014 tot 2021 'n deel van die Formule Een Wêreldkampioenskap gevorm.

Die kontrak met die wedren se organiseerders is in Maart 2022 gekanselleer weens Rusland se inval in Oekraïne.

Wenners van die Russiese Grand Prix

('n Pienk agtergrond dui aan dat die wedren nie deel was van die Formule Een Wêreldkampioenskap nie)

Jaar Renjaer Vervaardiger Renbaan Verslag
2022 Afgelas weens Russiese inval in Oekraïne
2021 Russiese Grand Prix  Lewis Hamilton Russiese Grand Prix  Mercedes Sochi Verslag
2020 Russiese Grand Prix  Valtteri Bottas Russiese Grand Prix  Mercedes Verslag
2019 Russiese Grand Prix  Lewis Hamilton Russiese Grand Prix  Mercedes Verslag
2018 Russiese Grand Prix  Lewis Hamilton Russiese Grand Prix  Mercedes Verslag
2017 Russiese Grand Prix  Valtteri Bottas Russiese Grand Prix  Mercedes Verslag
2016 Russiese Grand Prix  Nico Rosberg Russiese Grand Prix  Mercedes Verslag
2015 Russiese Grand Prix  Lewis Hamilton Russiese Grand Prix  Mercedes Verslag
2014 Russiese Grand Prix  Lewis Hamilton Russiese Grand Prix  Mercedes Verslag
2013

1915
Nie plaasgevind nie
1914 Russiese Grand Prix  Willy Scholl Russiese Grand Prix  Benz Sint Petersburg
1913 Russiese Grand Prix  Georgy Suvorin Russiese Grand Prix  Benz

Verwysings

Tags:

Russies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoofpynStrykysterKoolhidraatKoringHemelBesemSkilpadPinksterEjakulasieBruin menseStikstofNederduitsch Hervormde KerkWaterbesoedelingNelson MandelaPenisBeurtkragRoofvoëlSosiale ordeKangogrotteHemelvaartWoordeboek van die Afrikaanse TaalInligtingMusiekHelpmekaar-kollegeSuid-Afrikaanse GrensoorlogMiltViëtnamoorlogTolla van der MerweWeeluisKriekVingerseksGeskiedenis van erotiese afbeeldingsVerantwoordelikheidSpreeuSaartjie BaartmanRekenaarBynierNoord-KaapMasturbasieKarlien van JaarsveldMuskeljaatkatEmo AdamsBosluisGroot TrekTsoenamiSuid-EuropaAfrikaansEnsiklopedieWes-KaapOnderhandelinge om apartheid te beëindigVoorsetselAfvalbestuurBrandmondsindroomPussy RiotBysteekSpysverteringstelselVryheidsdagVryheid van spraakHartSharpeville-slagtingHeks van HexrivierWater (molekuul)PapierMiddelmisbruikProstaatkankerNierversakingUniegebouLys van Joodse feeste en herdenkingsKommunikasieWikiBoor (element)KuberkrakerBloemfonteinKunselemente🡆 More