Russell Se Snapper

Russell se snapper (Lutjanus russellii) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika vanaf die Persiese Golf tot by Durban.

In Engels staan die vis bekend as Russel's snapper.

Russell se snapper
Russell Se Snapper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Lutjanus

(Bloch, 1790)
Spesie:
L. russellii
Binomiale naam
Lutjanus russellii
(Bleeker, 1849)
Sinonieme
  • Lutianus nishikawae (Smith & Pope, 1906)

Voorkoms

Die vis is geelbruin aan die bokant en geel of pienk aan die onderkant. Daar is 'n ovaalvormige swart kol op die lyf net bo die sylyn en onder die agterste gedeelte van die dorsale vin. Daar is 7-8 goudbruin horisontale strepe oor die lyf vanaf die kop tot voor die basis van die stertvin. Die vis word tot 45 cm lank.

Habitat

Die vis leef in koraal- en rotsriwwe in water wat 3–80 m diep is. Die onvolwasse vissies leef in getypoele en wortelboom areas. Hulle vreet skaaldiere, hoofsaaklik krappe. Hulle leef in klein skole en broei gedurende die somer. Die vis kan oorleef in groot akwariums.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Russell Se Snapper VoorkomsRussell Se Snapper HabitatRussell Se Snapper Sien ookRussell Se Snapper BronRussell Se Snapper VerwysingsRussell Se Snapper Eksterne skakelRussell Se Snapper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VervoerKrokodilEugenetikaErektiele disfunksieBosluisbytkoorsLeeuKriekNasiebouMane van GalileiSeisoenWeerfrontGlobaliseringRosa ParksFinansiële staatHibernasieSpreeuNierversakingPussy RiotVeelvoudige sinToringMeningsverskil oor aardverwarmingPseudowetenskapKoolhidraatLimfvatstelselSeksuele opwekkingOrthopteraMierWêreld- Ekonomiese ForumBloedsomloopstelselRudi ClaaseRomanSeevlakstygingJaco JacobsLetterlike en figuurlike taalgebruikHernubare energieWes-KaapUitwerking van klimaatsveranderingKorrupsieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsLidwoordGetalKapitalismeJodeMosambiekHartaanvalEuropaViëtnamoorlogWinnie Madikizela-MandelaKaartKonjunktivitisMartin Luther King jr.GasMIVNeerslagSan Andreas-breukSatellietSimboolVerkleinwoordKlereNederlandsWaarheid-en-versoeningskommissieAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDriehoekWikipediaOrtopedieGeelhoutSkoenlapperWoordsoortLys van Griekse mitologiese figureLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSebraEkonomie van Suid-AfrikaKoolstofdioksiedOlifantLeestekenWêreldwye web🡆 More