Ruqaiya Sultan Begum

Ruqaiya Sultan Begum (Persies/Oerdoe: رقیه سلطان بیگم; ook gespel as Ruqayya, Ruqayyah, 1542 - 19 Januarie 1626) was keiserin van die Mogolryk.

Sy was die eerste vrou van keiser Akbar die Grote. Sy was ook die langsdienende Mogolkeiserin as gevolg van haar ampstermyn van meer as 49 jaar.

Ruqaiya Sultan Begum
Keiserin van die Mogolryk
Dinastie Timoeriede
Bewind 11 Februarie 155627 Oktober 1605
Gebore 1542
Afghanistan
Gesterf 19 Januarie 1626 (op 84)
Agra, Mogolryk
Tuine van Babur
Gade Akbar die Grote
Kinders Shazada Hassan Mirza
Hussain Mirza
Fatima Banu Begum
Waqiqa Banu Begum
Rafiq Mirza
Vader Hindal Mirza
Moeder Sultanam Begum

Lewensgeskiedenis

Sy is gebore as 'n Mogolprinses (Shahzadi) en was die enigste dogter van die Mogolprins Hindal Mirza. Sy was ook die kleindogter van Keiser Babur, die stigter van die Mogolryk en die eerste Mogolkeiser, asook die niggie van die tweede Mogolkeiser, Humayun.

Sy het 'n deurslaggewende rol gespeel in die onderhandeling van 'n skikking tussen haar man en haar stiefseun, Jahangir, omdat die vader-seun verhouding in die vroeë 17de eeu suur geword het. Dié skikking het uiteindelik gelei tot Jahangir se toetreding na die troon.

Verwysings

Tags:

Akbar die GroteMogolrykOerdoePersies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkoenlapperSeksueel oordraagbare infeksieVerkleinwoordLSonja HerholdtNasiebouMosesWolkBrongitisSeksuele penetrasieTatoeëermerkHerpes simplexLewerPad na jou hartBysteekKoolstofLandbou in Suid-AfrikaTafeltennisCSSDieregeluideKrokodilMuskietGenadedoodJavaScriptPikkewynNamakwalandDawidWinterSportVlagterminologieNatuurrampPseudowetenskapCleopatra VIIJeugdagHernubare energie7de LaanNasionale VrouedagViëtnamAfrikaanse taalleerWayde van NiekerkMusieksimboleMasturbasieSonXenofobieSuid-Afrikaanse GrensoorlogHipoteseEl (lengtemaat)KunsBobby AngelMierAnale kankerApartheidEreksieVoorvoegselKookpuntSarel Jacob PretoriusBloeddrukAndré JacobsJohan BadenhorstKarlien van JaarsveldKompasNylrivier (Suid-Afrika)Onderwerp (taalkunde)JodeVingerseksWikiquoteGqeberhaProstaatkankerAardeRassismeGroot vyfVrouWielewaalPapegaaieGordelroosFrankryk🡆 More