Ruimtependeltuig Discovery (NASA kenteken: OV-103) was 'n NASA-ruimtependeltuig en is vir die eerste keer gevlieg op 30 Augustus 1984, Discovery was die derde operasionele ruimtependeltuig (uitgesluit toets ruimtependeltuig Enterprise).
Die ruimtependeltuig was lank operasioneel en het beide navorsing sowel as sendings vir monteerwerk aan die Internasionale Ruimtestasie voltooi.
Die naam van hierdie tuig kom van die skip HMS Discovery wat ontdekkingsreisiger James Cook op sy derde en laaste groot vaart vergesel het.
39 vlugte in totaal
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Ruimtependeltuig Discovery, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.