Ruimtependeltuig Columbia

Shuttle Orbiter Columbia (NASA identifikasie: OV-102) was die eerste Amerikaanse ruimtependeltuig (Engels: space shuttle) in NASA se vloot, met sendings vanaf 12 April 1981 tot in 2003.

Columbia het gedisintegreer gedurende sy binnekoms in die aarde se atmosfeer op sy 28ste sending, 16 Januarie tot 1 Februarie 2003, met die verlies van al sewe die bemanningslede.

Ruimtependeltuig Columbia
Ruimtependeltuig Columbia se eerste landing. 14 April 1981

Sendings

Ruimtependeltuig Columbia 

Datum Identifikasie
1981 12 April STS-1
1981 12 November STS-2
1982 22 Maart STS-3
1982 27 Junie STS-4
1982 11 November STS-5
1983 28 November STS-9
1986 12 Januarie STS-61-C
1989 8 Augustus STS-28
1990 9 Januarie STS-32
1990 2 Desember STS-35
1991 5 Junie STS-40
1992 25 Junie STS-50
1992 22 Oktober STS-52
1993 26 April STS-55
1993 18 Oktober STS-58
1994 4 Maart STS-62
1994 8 Julie STS-65
1995 20 Oktober STS-73
1996 22 Februarie STS-75
1996 20 Junie STS-78
1996 19 November STS-80
1997 4 April STS-83
1997 1 Julie STS-94
1997 19 November STS-87
1998 13 April STS-90
1999 23 Julie STS-93
2002 1 Maart STS-109
2003 16 Januarie STS-107

28 vlugte in totaal

Sien ook

Tags:

1 Februarie12 April16 Januarie19812003NASARuimtependeltuigRuimtevaarderVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SomerWaarheid-en-versoeningskommissieBeeldspraakSoutsuurReënspinnekopInstagramAngolese BurgeroorlogGianna Michaels1913Wikimedia-stigtingSteenkoolSeksuele opwekkingHefboomVormPornografiese subgenresMosambiekDriehoekKoperWeervoorspellingDistillasieVratPampoentjiesLys van politieke partye in Suid-AfrikaCarles PuigdemontLiewe HeksieVulvaTierSeksuele penetrasieVoorvoegselMangelontstekingErfenisBlaarPlantluisE-posLys van Nederlandse skildersMandalaSydneyWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSosiale mediaHartaanvalSaartjie BaartmanDesmond TutuMaatskappyVeelvoudige sinKonsonantJaco JacobsAarde se atmosfeerSlag van BloedrivierKaapse florarykOmtrek, oppervlakte en volumeLeonardo da VinciKoue OorlogReënSeegolfLongLys van musiekinstrumenteHeuningbyAardbewingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereLys van kleureSlawernyPornografieGasWet op BevolkingsregistrasieYouTubeJodeSuid-Afrika-WetSwawelAngina pectorisGemeenskapsorganisasieVierkantswortelGeweld🡆 More