Rugsaktoerisme

Rugsaktoerisme (Engels: backpacking) is 'n vorm van reis, waarby dikwels jonger reisigers met 'n rugsak die wye wêreld invaar.

Dikwels is die reise van langer duur en daar word slegs vir 'n kort rukkie by 'n vaste ligging vertoef. Rugsaktoeriste reis meestal met 'n beperkte begroting deur duim te gooi (saamry) of deur gebruik te maak van die goedkoopste openbare vervoer, bv. treine of die "Bazbus". Rugsaktoeriste oornag dikwels in 'n jeugherberg of goedkoper hotelle. Dié toeriste maak dikwels gebruik van spesifieke reisgidse wat op onafhanklike toeriste fokus, soos die Lonely Planet, die Rough Guide, Let's Go, die Trotter of die Footprint.

Rugsaktoerisme
Twee Deense rugsaktoeriste verken die stad Wene.

Soms word toeriste op 'n fietsvakansie ook as rugsaktoeriste gereken, hoewel hulle nie hul bagasie op die rug vervoer nie. Gewilde bestemmings vir rugsaktoeriste is Europa, Suidoos-Asië en Australië.

Sien ook

Eksterne skakels

    Geskiedenis

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Nederlandse Wiki vertaal.

Tags:

JeugherbergReis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Chemiese elementDikdermKwaZulu-NatalWatersuiweringVerkleinwoordKrugerwildtuinGeboorteBeurtkragLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaUnited Democratic FrontAnilingusRooibokHarry PotterMusieksimboleHipoteseHernubare energieKaartPersAarverkalkingAnale kankerGreen PornoRubik se kubusGordelroosKletsrymKonflik (proses)BrasiliëDricus du PlessisPoesVaginale kankerJeugdagAkuutWaterbesparing in Suid-AfrikaEeuSkuinsstreepKwame NkrumahVerantwoordelikheidLimpopo (rivier)Lien se lankstaanskoeneTelevisieGeslagsgelykheidPeriodieke tabelKameelperdHulpwerkwoordMuishondWet op NaturellengrondKweekhuisgasKostuumsAarde se atmosfeerYslandAborsieGoudKanadaJo BlackBloemfonteinNag van die lang messeKonsentrasiekampSoutsuurPad na jou hartWikiquoteKoolhidraatBevolkingsafnameEienaamNatuurwetenskapSoweto-opstandHaelMaroela MediaMassaOnderhandelinge om apartheid te beëindigHemelvaartAkademiaVars waterChristiaan BarnardKlimaatveranderingWitbloedsel🡆 More