Goughstreepkoppie

Die Goughstreepkoppie (Rowettia goughensis) is 'n algemene standvoël en endemies aan Gougheiland.

In Engels staan dit bekend as die Gough Bunting.

Goughstreepkoppie
Goughstreepkoppie
Mannetjie Goughstreepkoppie op Gougheiland
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Rowettia

Lowe, 1923
Spesie:
R. goughensis
Binomiale naam
Rowettia goughensis
(Clarke, 1904)
Sinonieme

Nesospiza jessiae

Identifikasie

Die voël word tot 16 cm groot en is demorfies. Die wyfie lyk soos die onvolwasse voël, net ryker gekleur; hulle is ornaje-vaalbruin met 'n swartbeffie op die keel. Die mannetjie is swaar gestreep.

Die voël bly in pare of in klein groepies saam en soek kos op die grond. Hulle klouter ook oor graspolle en Phylica-struike op soek na kos. Die voël is nuuskierig en nie bang vir mense nie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Goughstreepkoppie IdentifikasieGoughstreepkoppie Sien ookGoughstreepkoppie BronGoughstreepkoppie VerwysingsGoughstreepkoppie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KlereSchwantesiaSteenkool in Suid-AfrikaAppel (sanger)LiesbreukAlliterasieKolitisKommunismeSeekoeiKimberleyRugbyHomofoonGeskiedenis van AfrikaansMark (ekonomie)Vier temperamenteSprokieJagluiperdJames FrechevilleBrongitisVierde Industriële RevolusieKoolstofdioksiedArmoedeverligtingHokkieSwart menseSoogdierLys van medisinale kruieHentaiWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKongo-krisisLys van Griekse mitologiese figureIndustriële RevolusieSoweto-opstandGasa-Israel-konflik van Oktober 2023KernoorlogKlankverskynselsGeestesteuringNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaJeugdagLeesEkonomiese sektorGeboorteAardverwarmingJaco JacobsVaste stofDuitse maselsAfrikaanse TaalmonumentVarkgriepMigrasie van voëlsSimon PetrusKunsmatige algemene intelligensieKoperKokaïenOlifantOranjerivierCorioliskragNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyLodewyk XVI van FrankrykOopbroninhoudDigterApostoliese GeloofsbelydenisMosesEjakulasieAllan BoesakRenaissanceAarverkalkingGewoonteregBundesligaAnale seksAnglisismeGalblaasDieregeluideDierVrugProstaatklierSeksisme🡆 More