Rowan Blanchard

Rowan Blanchard (gebore 14 Oktober 2001) is 'n Amerikaanse aktrise.

Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente A Wrinkle in Time (2018) en A World Away (2019), en in die televisiereekse The Goldbergs (2013) en Girl Meets World (2014).

Rowan Blanchard
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 14 Oktober 2001 (2001-10-14) (22 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2011: Spy Kids 4: All the Time in the World
  • 2018: A Wrinkle in Time
  • 2019: A World Away

Televisiereekse

  • 2010: Dance-A-Lot Robot
  • 2011: Aspiring Hollywood
  • 2011: Disney Monstober
  • 2013: The Goldbergs
  • 2014: Girl Meets World

Televisierolprente

  • 2014: The Teen Choice 2014 Red Carpet Show
  • 2015: Invisible Sister

Video's

  • 2014: Disney's Circle of Stars: Do You Want to Build a Snowman
  • 2018: Chloe x Halle: Warrior - from A Wrinkle in Time

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Rowan Blanchard FilmografieRowan Blanchard VerwysingsRowan Blanchard Eksterne skakelsRowan BlanchardVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HerfsKleurMetafoorApokriewe boekeBorskankerSpringbokkeMaatskappyNetbalRasionale getalKindermishandelingIntensiewe vormVars waterMark (ekonomie)PoësieSkaapKrokodilKapitalismeImpakte van toerismeVroueregteAnneli van RooyenVratMateriaalAluminiumGeskiedenis van die BoererepubliekeGalileo GalileiLiewe HeksieVerkleurmannetjieGrondbesoedelingNeurenberg-verhoreWoordeboek van die Afrikaanse TaalAngolese BurgeroorlogLetterkundeSinoniemErosieGooglePeach van PletzenSpeelkaartSkuinsstreepOnderhandelinge om apartheid te beëindigSwartbewussynsbewegingDemokratiese AlliansieReënspinnekopSpelerposisies in rugbyKrampRumatiekGroepsgebiedewetOutismeRuslandStokely CarmichaelTreinAustraliëLandbouWesterse filosofieAfrikaanse taalleerVlag van Suid-AfrikaArabies-Israeliese konflikEugenetikaSelakantDriedimensioneelKorrupsieSoogdierGeelsugWillie JoubertKrugerwildtuinPoesMandalaOmtrek, oppervlakte en volumePrivaat maatskappySlag van BloedrivierSuid-Afrikaanse randAfrikaanse TaalmonumentLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKarakterisering🡆 More