Roux

Roux kan na een van die volgende verwys:

Roux
Portret van dr. Adrian Roux.

Plekke

  • Paul Roux, 'n dorp in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika.
  • Rouxville, 'n dorp in die suidooste van die Vrystaat in Suid-Afrika, net wes van Lesotho.
  • Roux, België, 'n dorpie in die Belgiese provinsie Hainault.

Mense

Roux is 'n van. Die eerste Roux in Suid-Afrika was Paul Roux (1665 - 1723/02/07). Hy het op 4 Augustus 1688 op die VOC-skip genaamd Berg China in die Kaap aangekom.

Sommige van die bekende Roux sluit in:

  • Adrian Roux (1812 - 1884), die tweede leraar van die NG Kerk wat in Suid-Afrika georden is.
  • Barry Roux, Suid-Afrikaanse prokureur.
  • Dawid Roux, Suid-Afrikaanse fotograaf.
  • Jako Roux, Afrikaanse skrywer wat onder die verhoognaam Jak de Priester optree.
  • Lindie Roux (1958?), Suid-Afrikaanse aktries.
  • Mannetjies Roux, voormalige Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
  • Paul Hendrik Roux (1862 - 1911), 'n predikant en soldaat.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProstaatkankerVerkoueArmoedeverligtingNieu-SeelandOrganisasie sonder winsoogmerkAnilingusNelspruitGesondheidsbeleidAfrikaansSeksposisieVarkgriepAngina pectorisBloukraanvoëlStressorKoorsblaarAfrikaHerbivoorNelson MandelaAppelAgtervoegselVoegwoordLeestekenDikdermBesoedelingWêrelderfenisgebiedKonflik (proses)BateDundermDermpoliepHoutSendelingposisieBuikpotigesDuitslandNarsismeLeeuDepressie (gemoedstoestand)Amor VittoneEnsiklopedieRiviersonderendPrieskaWoordvormingPornografiese akteurSelfkonsepOnderwys in Suid-AfrikaMisdaadNatuurlike hulpbronWebwerfLeenwoordKarnivoorHartGewone seekatMenseregtedagDoopUitstelIndiëKommunikasieRugbyOorstromingNasiebouErfenisdag (Suid-Afrika)Beweegbare brugMaroela MediaDoziGeslagsgelykheidLys van Suider-Afrikaanse soogdiereVisStereotipeKameraGereedskapOmtrek, oppervlakte en volumeSelfbevorderingNG gemeente BloemfonteinKennisSuikerbekkiesStrykyster🡆 More