Rotse Van Liancourt

Die Rotse van Liancourt (Koreaans: 독도 Dokdo 獨島; Japannees: 竹島 Takeshima) is 'n groep betwiste en bewoonde eilandjies in die See van Japan.

Rotse van Liancourt
Inheemse naam: 獨島 / 竹島
Die Rotse van Liancourt
Die Rotse van Liancourt
Geografie

Ligging See van Japan/Koreaanse Oossee
Koördinate 37°14′N 131°52′O / 37.233°N 131.867°O / 37.233; 131.867 131°52′O / 37.233°N 131.867°O / 37.233; 131.867

Totale eilande 90
Hoofeilande Oos-Eiland, Wes-Eiland
Oppervlakte 0,18745 vk km

 169 m

Administrasie
Vlag van Japan Japan
Prefektuur Shimane

Vlag van Suid-Korea Suid-Korea
Provinsie Noord-Gyeongsang

Rotse Van Liancourt
Rotse van Liancourt (Takeshima/Dokdo)
Rotse Van Liancourt
Kaart van beide eilande

Vanaf die Russies-Japannese Oorlog tot die Tweede Wêreldoorlog behoort die eilande aan Japan, maar na die Tweede Wêreldoorlog was hulle status onduidelik – die meeste besette eilande is aan Japan teruggee, maar hierdie eilande is nie eksplisiet teruggegee nie. Sedert 1951 word die eilande deur Suid-Korea beset, hoewel Japan hulle opgeëis het.

Verwysings

Tags:

EilandJapanneesKoreaansSee van Japan

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Auschwitz-konsentrasiekampUniversiteit StellenboschAfghanistanMaanLys van Griekse mitologiese figureKuberkrakerGeskiedenis van AfrikaansGawes van die Heilige GeesLys van elemente volgens simboolAkira ToriyamaSemenEkonomie van Suid-AfrikaBaltimoreApartheidIerse nasionale rugbyspanRegardt van den BerghSterrestelselOraniaSusan CoetzerSlaapapneeKangaroeWeeluisDikdermLys van Suider-Afrikaanse soogdiereRussiesLys van chemiese elemente volgens atoomgetalCSSBrasiliaanse nasionale rugbyspanJada FireKoggelmanderLys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsRina HugoDoziNazi-saluutDrie SusterskerkeOntkiemingE-regeringSeksualiteitVergelykings (taalkunde)NierKrampGesinsdagSonKinkhoesBybelvertalingOrganometaalchemieBosluisbytkoorsStrandbeestRugbywêreldbeker 1987Dissipel vir wie Jesus baie lief wasAfrikaanse woordelys en spelreëlsMeervoudGeorgiëRugbywêreldbeker 1991RugbyTrappe van vergelykingNederlandEjakulasieKunsParysWhitey BassonBakterieBaardskeerder-spinnekopTonnels van Củ ChiJannie du ToitDonderstormNierversakingAarde se atmosfeerAfrikaanse naguil🡆 More