Rots-Klipvis

Die Rots-klipvis (Clinus agilis) is 'n vis wat endemies is aan Suid-Afrika.

Die vis kom voor aan die Weskus, om Kaappunt tot by Port Alfred in die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Agile klipfish.

Rots-klipvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Blennioidei
Familie:
Genus:
Clinus
Spesie:
C. agilis
Binomiale naam
Clinus agilis
Sinonieme
  • Ophthalmolophus agilis (J. L. B. Smith, 1931)
  • Ophthalmolophus anne J. L. B. Smith, 1948
  • Clinus anne (J. L. B. Smith, 1948)

Identifikasie

Die vis word tot 14 cm lank. Hulle kleurpatrone wissel van liggrys, roomkleurig tot ligbruin. Partykeer is hulle gevlek met 7 donkerbruin tot swart strepe oor die lyf wat ook op die anale en dorsal vinne voorkom. Daar is 'n swart knoppie tussen die derde en vierde dorsale stekels.

Hulle leef in rotsriwwe, aflandige riwwe en strandmere tot op 'n diepte van 20 m. Hulle leef ook in getypoele, in alge beddings en ook sanderige areas. Hulle is gewoonlik alleenlopers en vreet klein ongewerweldes.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Rots-Klipvis IdentifikasieRots-Klipvis Sien ookRots-Klipvis BronRots-Klipvis VerwysingsRots-Klipvis Eksterne skakelRots-Klipvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PolisieWêreldboekedagSwartrenosterHerpes simplexMenseregteHeks van HexrivierJewgeni PrigozjinGrondKookpuntGeskiedenis van kindermishandelingIndiëEweknienetwerkUnited Democratic FrontDuitslandNierGriepKontinentKhoikhoiGeografie van Suid-AfrikaPersentasieMetaalJodeVraag en aanbodKrimpvarkieVratAarde se atmosfeerLeestekenAngolese BurgeroorlogBTWNedersettingSlawerny7de LaanTsongaE-posCorioliskragWiki CommonsVlinderBrandmondsindroomKrapWet op NaturellengrondEienaamTurkyeGreen PornoBeeldspraakPretoriaKortverhaalHoofkarakterKoos du PlessisPersBybelWikipediaKunstenaarSuid-Afrikaanse randVleilandSeksposisieVigsBloedvergiftigingSomerRobbeneilandDoopWapen van Suid-AfrikaLeonardo da VinciWaarheid-en-versoeningskommissieC.J. LangenhovenOplossing (chemie)StereotipeSeilvaartEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaXenofobie in Suid-AfrikaVryheidsmanifesHindoeïsmeBloemfonteinElon MuskBestaansboerderyZoeloeVolhoubare ontwikkeling🡆 More