Rosyntjiebos

Die rosyntjiebos (Grewia flava) is 'n struik of klein boompie wat wydverspreid in die bosveld regdeur die binneland van Suid-Afrika voorkom, behalwe die Wes- en Oos-Kaap en 'n groot deel van Zimbabwe.

Die spesie is ook inheems in Angola, Botswana, Eswatini en Namibië.

Rosyntjiebos
Rosyntjiebos
Loof en blomme
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malvales
Familie: Malvaceae
Genus: Grewia
Spesie:
G. flava
Binomiale naam
Grewia flava
DC., 1813
Sinonieme
  • Grewia cana Sond.
  • Grewia hermannioides Harv.

Beskrywing

Dit word ongeveer 2 m hoog en dra geel stervormige blomme en oranje-bruin vrugte wat van Februarie af begin ryp word. Die blare is regop met drie are uit die simmetriese basis en daar is silwerige hare aan die bo- en onderkant.

Ander name

Die struik staan ook as die fluweelrosyntjie(bos), wilderosyntjie, brandewynbessie of wilderosyntjie bekend. Ander inheemse name sluit in: moretla (Sotho) en brandy bush (Engels). Die boom se FSA-nommer is 459.1.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatoenTierApartheidSkoolOnse VaderAfkortingRefentse MorakeTrevor ManuelVarkSeksueel oordraagbare infeksieApostoliese GeloofsbelydenisLugbesoedelingVakbondHeupMaanGeestesteuringLianie MayAuschwitz-konsentrasiekampSkisofrenieKweekhuiseffekKragopwekkingVlekvrye staalKompasBruin menseGeskiedenis van AfrikaansKobus LombardAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSigaretNommertekenVleilandLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGeweldLys van oseane, seë en mereWynand StrydomHelga UysSteve BikoNoordwesVerkleurmannetjieNasionale VrouemonumentTatoeëermerkAnneli van RooyenNadia ValvekensPseudowetenskapPomeloJak de PriesterVlinderIngrid JonkerLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesWilna SnymanTweede Nuwe JaarAmandelEpilepsieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomePlastiekVeeartsFinansiële staatHeks van HexrivierTaylor SwiftBipolêre gemoedsteuringKakiebosMiltMieliePersMagnesiumKunsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SkerpioenKlem-in-die-kaakHeupvervangingBlourokkeGevolge van aardverwarming op oseaneEnsiklopedieGriepKewerMaagdelikheid🡆 More