Rosslyn

Rosslyn is 'n voorstad van Pretoria, deel van die Stad Tshwane-munisipaliteit in die Gauteng-provinsie van Suid-Afrika.

Die industriële gebied is veral bekend vir sy BMW-fabriek, wat in 1968 as die eerste BMW-aanleg buite Europa geopen het, sowel as die Nissan Suid-Afrika-fabriek, wat 'n wye verskeidenheid van sedanmotors, vragmotors, bakkies (LDV's, ligte afleweringsvoertuie) en viertrekvoertuie vervaardig.

Rosslyn
Voorstad
Rosslyn is in Gauteng
Rosslyn
Rosslyn
Rosslyn Rosslyn se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°39′45″S 28°05′30″O / 25.66250°S 28.09167°O / -25.66250; 28.09167 28°05′30″O / 25.66250°S 28.09167°O / -25.66250; 28.09167
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
 • Totaal0,89 km2 (0,34 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal2 960
 • Digtheid3 326/km2 (8 610/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.7%
 • Indiërs/Asiërs0.7%
 • Bruin mense0.2%
 • Swart mense98.8%
 • Ander0.2%
Taal (2011)
 • Sepedi 26.4%
 • Tswana 24.1%
 • Engels 11.1%
 • Zoeloe 9.9%
 • Ander 28.6%
Poskode (strate)
0182
Poskode (posbusse)
0200
Skakelkode012

Motorvervaardigingsaanlegte in Suid-Afrika dra oor die 6,2% tot die land se bruto binnelandse produk by.

Rosslyn
Hek no. 3 van Rosslyn se BMW-aanleg.

Sien ook

Verwysings


Rosslyn  Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

Tags:

BMWEuropaGautengNissanPretoriaStad Tshwane Metropolitaanse MunisipaliteitSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Volhoubare ontwikkelingDroomAssonansieKaapstadse waterkrisis 2015-2018SmeltpuntDroogteVoorsetselTrappe van vergelykingWebwerfLys van nedersettings in Suid-AfrikaNelson MandelaLys van Afrika-landeHemelvaartsdagHernubare energieNazi-DuitslandRooilipslangVennootskapByVioolOrthopteraBeeldspraakCalviniaImpakte van toerismeLys van politieke partye in Suid-AfrikaSeksPreseminale vloeistofWinnie Madikizela-MandelaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaTrigeminale neuralgieVolstruisSilwerPlantKindermishandelingVaalrivierAfrikaanse taalleerVaginale kankerWapen van Suid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBerghaanFibonacci-reeksVakbondTussenwerpselReg tot ‘n gesonde omgewingElon MuskNadia ValvekensKameelperdAardedagLionel PetersonGriekwa-Afrikaans633NierversakingVeerMigrasie van voëlsPoësieSout (chemiese stof)Wilna SnymanCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogHartversakingXhosaLugbesoedelingIsraelTienerSenuweestelselTikTokElektrolietRymAtriale fibrillasieWinterNoordwesChroniese siekteAardbewingKlimaatsverandering in AfrikaVoorvoegselCorioliskrag🡆 More