Ross-Afhanklikheid

Die Ross-Afhanklikheid (Engels: Ross Dependency) is 'n sektor van Antarktika wat deur Nieu-Seeland as deel van sy nasionale grondgebied beskou word.

Die provinsie, 'n driehoekige gebied wat tot by die Suidpool strek, is omtrent 450 000 km² groot, wat dit byna twee keer so groot soos al die ander Nieu-Seelandse provinsies tesame maak. Dit is tussen die 150ste en 160ste westelike lengtegraad en die 60ste suidelike breedtegraad geleë.

Ross-Afhanklikheid
Ross Dependency (Engels)
Vlag van die Ross-Afhanklikheid Wapen van die Ross-Afhanklikheid
Vlag Wapen
Volkslied: God Defend New Zealand
(Engels vir: "God verdedig Nieu-Seeland")

Koninklike volkslied: God Save the King
(Engels vir: "God beskerm die koning")
Ligging van die Ross-Afhanklikheid
Hoofstad geen
Grootste stad Scott-basis (NZ)
McMurdo-stasie (VSA)
Amptelike tale Engels (de facto)
Regering
Monarg
• Goewerneur-generaal
Eksterne gebied van Nieu-Seeland
Charles III
Dame Cindy Kiro
Onafhanklikheid
Stigting
• Geëis

Koninkryk van Nieu-Seeland
1923
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
450 000 km2  
170 000 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - Seisoenaal-skatting
 - Digtheid
 
<1 000 ()
/ km2
Geldeenheid Nieu-Seelandse dollar (NZD)
Tydsone
 - Somertyd
NZST (UTC+12)
NZDT (UTC+13)
Internet-TLD .nz, .aq
Skakelkode +64 2409
Ross-Afhanklikheid
Kaart van geëiste gebiede in Antarktika

Die Nieu-Seelandse soewereiniteit oor die gebied word slegs deur Australië, die Verenigde Koninkryk, Frankryk en Noorweë erken. Die Scott-eilande en die Balleny-eilande maak eweneens deel uit van die Ross-Afhanklikheid. Hulle is in 1923 deur die Verenigde Koninkryk aan sy voormalige dominium Nieu-Seeland oorgedra.

Eksterne skakels

Ross-Afhanklikheid  Koninkryk van Nieu-Seeland (Realm of New Zealand) Ross-Afhanklikheid 
CookeilandeNieu-SeelandNiueRoss-AfhanklikheidTokelau

Tags:

AntarktikaBreedtegraadEngelsLengtegraadNieu-SeelandSuidpool

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Auschwitz-konsentrasiekampPornografiese akteurAustraliëLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesSoweto-opstandKoorsblaar2024 Chinese Grand PrixMenseregteKrimpvarkieGrondwet van Suid-AfrikaSeksRooikatStres in hoërskoolOnderwysKalsiumNadia ValvekensKompasGautengDolfynKlimaatveranderingEnsiklopedieNederduitse Gereformeerde KerkMaroela MediaALyfstraf in skoleLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsStaalToestand van materieVerkoueRugbyMusiekteaterKlavierGetalGeskiedenis van die BoererepubliekeIranJavaScriptManie Jackson7de LaanKrokodilLikkewaanRuslandGordelroosAardbewingLys van bekende Suid-AfrikanersNagapieNemunasLys van Griekse mitologiese figureKoperLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VerstedelikingChloorLys van chemiese elemente volgens atoomgetalLys van Afrikaanse rolprenteTasché BurgerBelastingGeweldJazzVerenigde State van AmerikaAborsieFranse RewolusieAndré JacobsCheslin KolbeOmtrek, oppervlakte en volumeSuid-Afrikaanse GrensoorlogViëtnamoorlogVersamelnaamErosietipesVlekvrye staalAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidTrappe van vergelykingLys van lande volgens bevolkingPolisieLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierNG gemeente JansenvilleLys van Suid-Afrikaanse skrywersSwitserlandAluminium🡆 More