Rosh Pinah: Myndorp in Namibië

Rosh Pinah (uitspraak: luister (hulp·inligting); vroeër: Lorelei) is 'n myndorp in die suide van Namibië naby die Suid-Afrikaanse grens.

Dit is 360 kilometer (220 myl) suid van Keetmanshoop in die ǁKaras-streek geleë. Wes van die dorp is Diamantgebied No. 1, Namibië se hoofbron van diamante. Rosh Pinah ressorteer onder die Oranjemund-kiesafdeling. Die dorp is per pad met Aus verbind.

Rosh Pinah

Lorelei (voorheen)
'n Lugbeeld van Rosh Pinah in 2016
'n Lugbeeld van Rosh Pinah in 2016
Rosh Pinah is in Namibia
Rosh Pinah
Rosh Pinah
Koördinate: 27°57′54″S 16°45′36″O / 27.96500°S 16.76000°O / -27.96500; 16.76000 16°45′36″O / 27.96500°S 16.76000°O / -27.96500; 16.76000
LandVlag van Namibië Namibië
StreekǁKaras
Bevolking
 • Totaal2 835
TydsoneUTC+2 (SAST)
Rosh Pinah: Myndorp in Namibië
Die Oranjerivier naby Rosh Pinah

Minerale wat hier ontgin word sluit in: koper, sink, tin, lood en silwer. Soos ander myndorpe in Namibië, het die nedersetting ontstaan toe die myn geopen is. Die dorp word deur die mynoperateur RoshSkor beheer, omdat dit nie oor 'n plaaslike regering beskik nie.

Hoeksteen Gekombineerde Skool en Hoërskool Tsau ǁKhaeb is staatsbeheerde skole in die dorp.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AusAussprache Rosh Pinah.oggDiamantKeetmanshoopLêer:Aussprache Rosh Pinah.oggNamibiëOranjemundSperrgebietSuid-AfrikaWikipedia:MediahulpǁKaras

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede VryheidsoorlogVoornaamwoordWeerfrontWêreld- Ekonomiese ForumVerkragtingZack du PlessisMobutu Sese SekoMonoloogKunsDigvormInsekGestremdheidKongo-krisisGrondsoorteUitwerking van klimaatsveranderingUKhahlamba-DrakensbergparkSpeelkaartVoedselkettingApostoliese GeloofsbelydenisWaarheid-en-versoeningskommissieInfeksieFilosofieSkuinsstreepWisselkoersOnse VaderKoedoeGawes van die Heilige GeesBorskankerMikro-ekonomieWoordeboekPussy RiotPlastiekAnglo-BoereoorlogSinoniemWoordKleurHemelvaartsdagKolitisGoogleCarles PuigdemontLys van musiekinstrumenteGroepsdrukLys van politieke partye in Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolWhatsAppBank (finansiële instelling)LewerNeurenberg-verhoreLiefdeVerkleinwoordVerlede tydMIV/vigs in Suid-AfrikaVerenigde KoninkrykSeksAardeErfenisKlinkerOrale seksSonVarkEjakulasieEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKriekEugenetikaBoontjieGewasboerdery in Suid-AfrikaJaarGalblaasKarakteriseringDieregeluideWerkloosheidPornografieAbstraksie (rekenaarwetenskap)Wes-KaapVlekvrye staalAgtervoegselHector PietersonSelfvertroue🡆 More