Roosvlerk-Ghieliemientjie

Die Roosvlerk-ghieliemientjie (Barbus argenteus) is 'n varswatervis wat in strome op die eskarp in die Pongola- en Inkomatiriviere voorkom.

In Engels staan die vis bekend as Rosefin barb.

Roosvlerk-ghieliemientjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. argenteus
Binomiale naam
Barbus argenteus
Günther, 1868

Voorkoms

Die vis is gewoonlik silwerig van kleur met 'n ligte olyfkleur aan die rugkant. Volwasse visse se vinne is oranjerooi en die vis word 190 mm lank. Daar is twee pare baarde om die bek.

Habitat

Die vis leef in helder poele in die rotsagtige gedeeltes van strome. Hulle vreet waterinsekte en ander insekte en word ook gevang met forel kunsvlieë. Hierdie spesie kan dieselfde wees as die silwer-ghieliemientjie.

Sien ook

Bron

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Roosvlerk-Ghieliemientjie VoorkomsRoosvlerk-Ghieliemientjie HabitatRoosvlerk-Ghieliemientjie Sien ookRoosvlerk-Ghieliemientjie BronRoosvlerk-Ghieliemientjie VerwysingsRoosvlerk-Ghieliemientjie Eksterne skakelRoosvlerk-Ghieliemientjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Suid-Afrikaanse UitsaaikorporasieGeletterdheidProteïenKlimaatsverandering in Suid-AfrikaArmoedeAardverwarmingNierGeldeenheidSlangTropiese sikloonSeisoenVakbondNarsismeAkuutGreen PornoKommunikasieTienerPaasfeesTierKunsIndustriële RevolusieGawes van die Heilige GeesGoeie VrydagPersoon (taalkunde)Duitse maselsVlekvrye staalPerdOm-te-infinitiefkonstruksieKersfeesSeksueel oordraagbare infeksieCarles PuigdemontWatersuiweringWilna SnymanFibonacci-reeksDepressie (gemoedstoestand)EuropaSink3D-rolprentJakobLetterlike en figuurlike taalgebruikEnkelvoudige sinWaterpokkiesRefentse MorakeKoppeltekenAarverkalkingSprokieJudaïsmeGesonde dieetVeelvoudige sinAngssteuringGoudAartappelMenslike skeletPersoonlikheidBreinkaartSuikersiekteSeksuele penetrasieKlimaatveranderingRookgewoonteLoodLongontstekingWortelKerrieOmtrek, oppervlakte en volumeLys van slangeTweede VryheidsoorlogSimmetrieGroepsgebiedewetChapmanspiek-rylaanHoofletterVarkElon MuskDesmond TutuJan van Tonder🡆 More