Roosbottel

’n Roosbottel is die vrug van die roosplant.

Dit is gewoonlik rooi tot oranje, maar kan ook in sommiges spesies van donkerpers tot swart wissel. Roosbottels begin vorm ná die suksesvolle bestuiwing van blomme in die lente of vroeë somer, en word ryp in die laat somer tot herfs.

Roosbottel
Roosbottels van Rosa rugosa.

Rose word voortgeplant deur die saad (dopvrugte) uit die roosbottels te verwyder en hulle net onder die oppervlak van die grond te saai. Dit kan maande duur voordat hulle ontkiem. Sommige spesies het ’n verkoelingstydperk nodig en kan eers ná twee winters ontkiem.

Gebruik

Van roosbottels word kruietee, konfyt, jellie, stroop, sop, wyn en marmelade gemaak. Hulle kan ook rou geëet word soos ’n bessie. Hulle bevat heelwat vitamien C.

Roosbottelsaadolie word in vel- en grimeerprodukte gebruik.

Sommige roosspesies word vir die sierwaarde van hul bottels gekweek soos die Rosa moyesii, wat groot, rooi, bottelvormige vrugte het.

Eksterne skakels

Tags:

BestuiwingRoosSpesieVrug

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Byung-Chul HanUniegebouC.J. LangenhovenWoordeboek van die Afrikaanse TaalSteve BikoRenaissanceOlifantAnilingusByvoeglike naamwoordMaagNoord-Sotho (taal)VloeistofAluminiumPablo PicassoOplossing (chemie)DeelwoordKorrupsieSpreeuE-posKankerAssonansieSpinnekopKerngeneeskundeLys van Afrikaanse televisiereekseXhosaVingerseksBosluisbytkoorsLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMonopolyBoelieryLys van politieke partye in Suid-AfrikaRassismeSamestellende afleidingArmoedeverligtingFiela se kindSwartbewussynsbewegingLys van kinderspeletjiesWes-KaapEmfiseemAfro-AmerikanersGesonde dieetKoorsIntensiewe vormSportUitwerking van klimaatsveranderingYsterAdolessensiePriemgetalGrondwetHomofoon23 AprilVarkSelfoonVlinderJaarStilleweCovid-19-pandemieWeer (meteorologie)C. Louis LeipoldtMielieVergelykings (taalkunde)MisdaadHolocaustTransatlantiese slawehandelTsoenamiWoestynMiltBestaansboerderyEthiopiëKommaArendGianna MichaelsTennisPaasfeesGawes van die Heilige GeesAppel (sanger)Vulkanisme🡆 More